Page 1 of 1
ek siek nou so een!!!!!!
Posted: Thu Nov 07, 2013 10:31 pm
by Carlo
Naand manne, ek het by n goeie vriend n Lynx 8x56 IR geleen en op my 308 gesit vir die naweek se jakkals jag. Met Lynx Lae ringe pas hy SO mooi dat n papier NET-NET tussen die loop en bull barrel op my Musgrave pas! Ek is so beiindruk met die fit en beeld, dat ek GRAAG SELF NOU EEN SOEK!!!!! As enigiemand dalk weet van n 2de handse een, asb bel my! Dankie
Re: ek siek nou so een!!!!!!
Posted: Thu Nov 07, 2013 10:38 pm
by junglejulian
Kyk onder die advertensie afdeling.daar is n 2,5-10x56mm lynx te koop.basies dieselfde as die 8x maar is nuwer model met die opsie van n ilimunated kruiskaar vir nagskiet.ek is baie tevrede met myne.
Groete
Re: ek siek nou so een!!!!!!
Posted: Fri Nov 08, 2013 7:54 am
by PWV
Carlo, amper gedink jy is ernstig olik toe ek die opskrif lees!!

Re: ek siek nou so een!!!!!!
Posted: Fri Nov 08, 2013 8:28 am
by Frikkiedbr
Ja nee doodelik siek, http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/looky-smiley.gif?1292867633
Re: ek siek nou so een!!!!!!
Posted: Fri Nov 08, 2013 8:39 am
by Danie01
Ek het ook die 2,5 - 10 x 56IR en dit werk vir my baie lekker vir die jakkies. Baie ouens hou nie van die IR kolletjie nie maar ek stel hom dof en dit werk baie goed