Slange Probleem
Posted: Wed Nov 06, 2013 4:00 pm
Middag almal
Ek plaas maar die topic hierso omrede die slange nou al I probleemdier by ons huis is ...ons het nou 8 kaapse kobras in 2 en I kwart weke gesien by die huis en in die yard en veld warvaan ons nou al 2 doodgemaak het in die tein ...Dit is I probleem en I gevaar vir ons mense om die huis sowel as vir die honde om die huis ...Hierdie slange is elke somer I probleem maar hierdie is nou net een te veel ..
Is daar enige raad wat iemand weet om hulle te vang of om hulle dood te maak of weg te hou van die huis af ..Poffaders is daar ook maar is heelwat mindet as die Kobras .
Ek luister graag na raad asb