User Activation
Posted: Wed Nov 06, 2013 11:14 am
Ons kry redelik gevalle waar die "spam bots" deur ons anti-spam voorsorg kom en sal ons in die vervolg eers die registrasie per Admin goedkeur. Dit behoort nie langer as 24 uur te neem om jou registrasie goed te keur nie so ons vra die manne en dames wat registreer om geduldig te wees. Indien jy nie kan wag nie kan jy registreer en my by hein at jaracal dot com daarvan in kennis stel om jou te aktiveer.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich