Page 1 of 8

Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 9:14 am
by Frikkiedbr
Ok manne en dames,

Die is ons foto Album vir Jaracal,
Almal sĂȘ nee dis lekker om mekaar te ontmoet en die naam by die gesig te plaas.

So hier is my gevreed ++>:
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/me_zps27f3f5ab.jpg

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 9:32 am
by Katefbessie
Ooooooo black-sam Frikkels is dit jy???

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 9:33 am
by Katefbessie
Lyk of jy skelm giggel oor 'n windjie wat jy gelaat het! hahahah ... grappie

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 10:05 am
by ROBBIE1
Nou weet ek waste gun jy moet kry, smaak my jy sal n 338 Lapua kan hanteer mater!!

>:D Welkom Frikkie, gelukkig ken ek jou al ne! :laugh:

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 10:08 am
by Frikkiedbr
Ruan de Jager wrote:Lyk of jy skelm giggel oor 'n windjie wat jy gelaat het! hahahah ... grappie
Ja nee dit doen, ek knyp maar die vals tande vas Ruan ;D

Ja nee Robbie ons het al darem ontmoet.

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 10:35 am
by Eugene
Hier is my bakkies:

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/IDfotot_zps7748499b.jpg

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 10:40 am
by Geno
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/IDpic.JPG

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 10:57 am
by Reggie Gerber
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/1451444_10151702032196487_1717510407_n.jpg

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:10 am
by BRNO (Pierre)
Eugene wrote:Hier is my bakkies:

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/IDfotot_zps7748499b.jpg
So gewens jy doen dit nie!!!

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:11 am
by Eugene
Pierre: >:D >:D >:D

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:30 am
by Gawie(13mm)
My ma se mooiste kind. En nee grapgatte ek het twee jonger broers.
20131004_160305-1.jpg
Groete,
Gawie.

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:35 am
by junglejulian
Dink dan net hoe lelik moet die boeties wees..

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:36 am
by Frikkiedbr
junglejulian wrote:Dink dan net hoe lelik moet die boeties wees..
So lelike komentaar en nie 'n foto van jouself nie SIES http://emoticoner.com/files/emoticons/smiley_faces/angry-smiley-face.gif?1302011305

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:39 am
by junglejulian
ek probeer.Kry net nie die foto in Photobucket reg gedraai nie.

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:40 am
by Pappabeer
Ek sal my foto die 30ste movember opsit...

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:40 am
by junglejulian
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/06f13f98-2e16-465e-ae5a-9c69b0acd1a4.jpg

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:44 am
by FCLoretz
Veel mooier as dit sal julle my nie kry nie.

http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/_DSC0517_zps23e882e4.jpg

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:45 am
by NicoSmit
En hiers ek

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:54 am
by Gawie(13mm)
Jinne Julian, as dit nie vir daai kat op die foto was nie, kon Oom Pieter dit vir 'n profiel-foto gebruik het. 8)

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:56 am
by Gawie(13mm)
junglejulian wrote:ek probeer.Kry net nie die foto in Photobucket reg gedraai nie.
Verkeerdom sou beter gelyk het. Ek het nie geweet daai program kan fotos agterstevoor draai nie.

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:59 am
by Frikkiedbr
7mm wrote:
junglejulian wrote:ek probeer.Kry net nie die foto in Photobucket reg gedraai nie.
Verkeerdom sou beter gelyk het. Ek het nie geweet daai program kan fotos agterstevoor draai nie.
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/laugh3-smiley.gif?1292867631

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 12:11 pm
by Smiley
http://i1292.photobucket.com/albums/b569/ArieKruger/greekeasy005_zpsfb0cd7e0.jpg

Beslis nie links nie

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 12:12 pm
by FCLoretz
jis smiley, amper se ek nou jy lyk moer baie na HM, maar toe lees ek weer mooi wat jy geskryf het

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 12:13 pm
by Alwyn
So lyk ek......

:confused:

Re: Naam by die Foto

Posted: Wed Nov 06, 2013 12:14 pm
by Alwyn
Kyk nou net daar breuk die ding!!!!!!!! IT KOM HELP