Lig van voertuig suspention
Posted: Tue Nov 05, 2013 8:03 pm
Goeie dag manne.
Ek wil by julle wat nou al weet oor die soort ding. Ek ry n Nissan NP200 2008 model gekry vir my verjaarsdag by my ouers vanjaar. Die voertuig het coil spring en shocks op. Nou ek vermoed die vorige eienaar het die suspensie laat sak want ek het hom op n kar lift noudie dag gehaat en die coils lyk gesny.
Nou my vraag is kan mens die voertuig n bietjie lig ( nie net weer tot waar hy was nie maar n bietjie meer)
Soos my logika werk kan mens mos net langer Coils en shocks insit of is dit nie moontlik nie
Enige advies word wardeer.
Dankie