Page 1 of 1
FHM se wereld
Posted: Tue Nov 05, 2013 2:37 pm
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/947296_597652546962020_1457945039_n_zps5ac71978.jpg
Re: FHM se wereld
Posted: Tue Nov 05, 2013 2:47 pm
by PaulM
Dis nou 'n foto waaroor mens 'n gedig kan skryf!!
Ek is jaloers op die Namibiërs, dis verseker!
Re: FHM se wereld
Posted: Tue Nov 05, 2013 2:48 pm
by martinf
Ek stem. Ek gaan hou darrem elke jaar so 3 weke daar vakansie en bring van hul lekker vleis terug pretoria toe. As ek moet trek trek ek daarheen.
Re: FHM se wereld
Posted: Tue Nov 05, 2013 2:50 pm
by Roger
Dit is mooi!
Re: FHM se wereld
Posted: Tue Nov 05, 2013 4:08 pm
by FHM
Ek sal se dit lyk meer so da na Pieter Vorster en / of Kalahari se kant toe - hier by my is net hope sand

Dit is egter n pragtige foto!
Re: FHM se wereld
Posted: Tue Nov 05, 2013 8:49 pm
by theedge
Baie mooi foto hoor
Re: FHM se wereld
Posted: Tue Nov 05, 2013 11:18 pm
by Piet Pille
waar is dit in Namibie geneem Frikkie? Lyk soos Maroelaboom se wereld?
Re: FHM se wereld
Posted: Wed Nov 06, 2013 6:50 am
by Frikkiedbr
Pieter moet eerlik wees geen idea nie maar dit kom daar van jou kan af.
Re: FHM se wereld
Posted: Wed Nov 06, 2013 7:46 am
by vriell
Sjoe !!! Baie mooi
Re: FHM se wereld
Posted: Wed Nov 06, 2013 8:41 am
by vriell
Suidwes..Son sak oor die suide ....Bly maar mooi wêreld.
Re: FHM se wereld
Posted: Tue Nov 12, 2013 6:44 am
by Boskamper
pad in die sand vleg deur wortels van die hart
sonstrale beur deur die broeiende donder
vol kleur passend met elke ligstraal
veld roep luid na die uitkoms van bo
onsigbaar die kwas se aanhoudende geverf
verander kleurvoller met elke haal van die kwas
saam met als le ek in die holte van Sy hand