Page 1 of 1

buffalo river jaglig

Posted: Thu Oct 31, 2013 7:59 pm
by johans
ek weet nie of hier van julle is wat die ligte al getoets het nie.ekt vandag die 240mm gekoop.lyk baie soos LF en werk dieselfde t.o.v die kol stel.hyt sy eie ingeboude dimmer wat in die vorm van n wiel agter sit wat dit maklik maak om met jou duim te stel.hy kom ook met n spaar bulb en rooi filter ingesluit.hy sal seker nie soos LF se 240 lig nie ,maar vir n kwart van die prys lig hy nie sleg nie.ek sal hom dalk moreaand veld toe vat

Re: buffalo river jaglig

Posted: Thu Oct 31, 2013 9:34 pm
by NicoSmit
waarvoor gaan die lig?

Re: buffalo river jaglig

Posted: Fri Nov 01, 2013 3:03 pm
by johans
nico hy kos r900