Page 1 of 1
Info oor SC Hilux asb manne
Posted: Thu Oct 31, 2013 9:28 am
by Capt. Yoda
Manne ek het bq hulp nodig van die Hilux kenners.
Ek is moontlik in die mark vir n Single Cab Hilux maar ek ken Ford, Mazda Nissa en so maar glad nie Hilux se specs nie
Ek is nie gepla oor spoed nie, ry nie somme vinniger as 140 nie maar hy moet dam bq krag in sy lae ratte he en hy moet dam ook meer as 7km/pl kry
Watse single cab model moet ek na kyk?
Petrol of diesel maak nie saak nie
Groete
Re: Info oor SC Hilux asb manne
Posted: Thu Oct 31, 2013 9:31 am
by Geno
My werksbakkie (2010 S/C 3lt d4d) gee gemiddeld 10.3km/l met tralies en canvas canopy.
Lekker baie krag, en hol sommer gou tot by 120+kmh
Re: Info oor SC Hilux asb manne
Posted: Thu Oct 31, 2013 9:59 am
by Chevvy SS
Re: Info oor SC Hilux asb manne
Posted: Thu Oct 31, 2013 12:17 pm
by Capt. Yoda
Dankie manne
Geno ek sal bq kyk of ek so 2010 kerel kan op spoor.Glo dam nie dit sal te moelik wees nie
Re: Info oor SC Hilux asb manne
Posted: Thu Oct 31, 2013 12:29 pm
by Pappabeer
Waarvoor soek jy hom.
My 2,5 SRX D4D 4x4 gee 10km/ L met raam en canvas canopy in die dorp en veld. As ek hom ooppad druk na 130-140 van dit na 8,5-9. Baie maklik en goedkoop om self te diens. Voordeel hy het nie n turbo wat kan kalf nie, nadeel hy is maar stadig as hy vol gelaai is en n bult moet uitry.
Ek verstaan die nuwe 2,5s het meer woema, maar sal as ek weer koop n 3L koop sonder twyfel.
Re: Info oor SC Hilux asb manne
Posted: Thu Oct 31, 2013 1:40 pm
by marthinus100
2.7vvti se enjin gaan jy nie sommer ISM ry vir n baie lang tyd nie. Ekt die double cab en ry ma so 100 tot 130. My avg is so 8.9km/l.
Die 3.0d4d is baie nice ook, maar daai extra r1000 plus se paaiement ry ek nie meer uit met die extra petrol verskil nie.
Try altwee en voel maar. Die diesel het n bietjie meer woema.
Die 2.5d4d ry ons hier op die fabriek. Hulle het wel turbos, maar as hy kan hou vir n skof millwright en fitter dan sal hy vir enige ou hou.
Hulle se mos. Nothing rides like a rental.
Re: Info oor SC Hilux asb manne
Posted: Fri Nov 01, 2013 9:57 am
by Capt. Yoda
Papabeer ek sal ma meeste van die tyd net in die stad met hom rond jaag.
Marthinus ek het so rukkie met n 2.7 S/C gery toe my een kar bq gestamp was en al wat ek kan onthou van hom was dat ek heeltyd moes petrol gooi.Ek dink hy het 4 of 5 km/pl gekry maar hy het baie lekke getrek.
Ek is die naweek da in Lichtenburg dan sal ek bq by Toyota en ook Nissan gaan kuier.
Groete
Re: Info oor SC Hilux asb manne
Posted: Fri Nov 01, 2013 10:23 am
by cassie_calvinia
die 2.5 het turbo op
Re: Info oor SC Hilux asb manne
Posted: Fri Nov 01, 2013 11:29 am
by Pappabeer
Die nuwes het