Page 1 of 1

223Rem vir probleem diere

Posted: Tue Oct 29, 2013 8:23 pm
by Roger
hi

Op watse afstand zero julle die probleem dier roere?

Ek het gedink om my 223 te zero op 200m, wat dink julle?

Roger!

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Tue Oct 29, 2013 8:39 pm
by Gernie
Hi, sal alles maar afhang van die omgewing waarin jy roep. Die 223 val redelik hier na 300m toe, maar m jakkals is maar klein in die nag so ver. Ek sal se dat 200 sal werk, onthou net die bietjie hoog nader

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Tue Oct 29, 2013 10:46 pm
by Armand9
Pasop net vir 120-130m skote. Hulle is geneig om rug hare af te skiet! Hang af van die terrein soos Gernie se. Ma nagskote is selde oor 200m, behalwe die wat grade het!

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 5:53 am
by smitjs
My opinie is dit nie 'n goeie idee nie. Dis die naby skote wat vinnig gebeur, en dan daardie120-130m skote sal bo-oor wees. Gebruik liewer 100m zero met 'n krismisboom kruishaar, iets soos die Burris of Lynx. Dan is jy reg tot 300m as jy so ver kans sien.

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 5:56 am
by Roger
Ek het n Leupold VXL 4,5-14x56 met Varmint Reticle scope

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 6:00 am
by Roger
Hy lyk so...

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 6:21 am
by Reggie Gerber
Ons gaan hom mos kalibreer of hoe ;D

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 6:38 am
by Roger
Reggie Gerber wrote:Ons gaan hom mos kalibreer of hoe ;D
Tot op die fynste detail!!

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 6:41 am
by Reggie Gerber
As dinge reg uitwerk dalk hom toets op n jak. >:D

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 6:49 am
by Roger
Reggie Gerber wrote:As dinge reg uitwerk dalk hom toets op n jak. >:D
Nou dit sal die "Ultimate" toets wees :-)

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 7:54 am
by Geno
Roger,
Watse koeel teen watse spoed? Ek sal vir jou 'n lekker zero afstand uitwerk

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 7:55 am
by Roger
Geno wrote:Roger,
Watse koeel teen watse spoed? Ek sal vir jou 'n lekker zero afstand uitwerk
Ek het geen idee, Reggie help asb...

Ek gaan Hornady 53gr V-Max punte laai.

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 8:10 am
by Reggie Gerber
Roger

Ons sal seker by die 3300fps draai 53/55 vmax

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 8:25 am
by Geno
Teen 3250fps, met 'n 180y zero, sal jou trajek so lyk:

Tabel: https://dl.dropboxusercontent.com/u/497 ... /table.csv

10x
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Roger/Varmint%20Hunter%27s%2C%20Leupold%2010x.jpg

11x
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Roger/Varmint%20Hunter%27s%2C%20Leupold%2011x.jpg

12x
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Roger/Varmint%20Hunter%27s%2C%20Leupold%2012x.jpg

13x
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Roger/Varmint%20Hunter%27s%2C%20Leupold%2013x.jpg

14x
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/Roger/Varmint%20Hunter%27s%2C%20Leupold%2014x.jpg

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 9:12 am
by Roger
Baie dankie julle!

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Wed Oct 30, 2013 7:31 pm
by andre007
Geno. Hoe werk jy daai kruishaardiagramme uit. Die wat ek al gesien het kan 'bullet drop' doen maar ek sien joune werk 'wind drift' ook uit?

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Thu Oct 31, 2013 7:03 am
by smitjs
Waarom nie bly by gelyke afstande soos 200, 300, 400 meter nie?
Die zoom verstelling en dalk bietjie af op 100m maak dit mos moontlik.

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Thu Oct 31, 2013 7:49 am
by Geno
andre007 wrote:Geno. Hoe werk jy daai kruishaardiagramme uit. Die wat ek al gesien het kan 'bullet drop' doen maar ek sien joune werk 'wind drift' ook uit?
Strelok+ op my foon.

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Thu Oct 31, 2013 8:09 am
by Nickvn
Thanks Geno. Nice program. Het hom gou afgelaai en met my .223 vergelyk wat ek ken. Spot on!

Interessant hy is nou op 100m gezero, as ek hom nou op 200m zero loop my afstande mooi op 100m 200m 300m 400m 500m en 618m op die lynjies van die reticle. Ek dink ek sal dit kan onthou…..

Re: 223Rem vir probleem diere

Posted: Thu Oct 31, 2013 2:37 pm
by andre007
Ek het ook nou daai program afgelaai maar kry nie reg dat die wind drift ook op die kruishaar diagram verskein nie. Ek het ingesit dat daar n 10 mph dwarswind is. Wat doen ek verkeerd?