Wel Frikkie jou foto beantwoord tog self jou vraag. Ek het die twee fotos die afgelope naweek geneem. ek het ook aan die boer gevra of bosbokke en koedoes dit ook doen, aangesien hulle nefies is, maar dit klink nie vir my asof hulle dit doen nie.
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Sams090.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Sams084.jpg
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Tue Oct 29, 2013 3:15 pm
by Frikkiedbr
Pierre, ek het dit nie geweet nie, net gedink die wind waai dit so op
So vandag het ek iets nuuts hier geleer, wow.
Dankie vir jou fotos ook Pierre
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Tue Oct 29, 2013 3:18 pm
by Cobus(Cobb)
Wie sê daai is nie "nyala hoennervleis" net omdat hy dalk koudkry nie....
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Tue Oct 29, 2013 3:22 pm
by BRNO (Pierre)
Frikkiedbr wrote:Pierre, ek het dit nie geweet nie, net gedink die wind waai dit so op
So vandag het ek iets nuuts hier geleer, wow.
Dankie vir jou fotos ook Pierre
Plesier Frikkie, dit was vir my ook n eerste die naweek.
Cobus(Cobb) wrote:Wie sê daai is nie "nyala hoennervleis" net omdat hy dalk koudkry nie....
Want dit was Vrydag 32grade celsius.
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Tue Oct 29, 2013 3:23 pm
by Geno
Njala bulle maak so as daar ander bulle teenwoordig is. Een probeer groter as die ander wees.
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Tue Oct 29, 2013 3:26 pm
by Cobus(Cobb)
BRNO (Pierre) wrote:
Frikkiedbr wrote:Pierre, ek het dit nie geweet nie, net gedink die wind waai dit so op
So vandag het ek iets nuuts hier geleer, wow.
Dankie vir jou fotos ook Pierre
Plesier Frikkie, dit was vir my ook n eerste die naweek.
Cobus(Cobb) wrote:Wie sê daai is nie "nyala hoennervleis" net omdat hy dalk koudkry nie....
Want dit was Vrydag 32grade celsius.
AAAi my chom, jys weer skerper as ek...
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Tue Oct 29, 2013 3:27 pm
by BRNO (Pierre)
Geno wrote:Njala bulle maak so as daar ander bulle teenwoordig is. Een probeer groter as die ander wees.
Het vergeet om dit by te voeg. Dit is wat die boer ook gese het.
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Tue Oct 29, 2013 7:38 pm
by VdWalt
Ek het die een afgeneem uit die hide - hier op die einde besef hy die ander een is maar
klein en draai toe om en begin weer vreet. Ek dog eers die outjie is hardlywig
Geno is reg! Weet nie of dit pronk of mags vertoon genoem kan word nie! Het dit self gesien! My swaer het semi mak een op plaas gehad wat by die beeste in die kraal geslaap het! Het die selfde gedoen met beeste wat te naby wou kom! Maak sy rug krom en hare staan oorent en dan beweeg hy in "slow motion"!? Een been stadig voor die ander te snaaks!!!
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Wed Oct 30, 2013 9:12 pm
by Allure
The correct term is Pyloerection and yes springbok do the same..
another creature famous for this is the ystervark
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Thu Oct 31, 2013 7:18 am
by JK
Baie manlike (en vroulik) diere neem so n dreigende houding in as n ander een, of dier naby hom kom wat hy nie van hou nie, is net nie so opvallende by almal nie. Tipies is om die nek krom te maak, en oe oop te rek. Grootte speel natuurlik n belangrike rol by so n houding om die ander een te intimmedeer.
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Thu Oct 31, 2013 7:22 am
by Frikkiedbr
Wow VdWalt, dankie, die natuur is te wonderlik.
lekker gelag oor die: Ek dog eers die outjie is hardlywig
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Thu Oct 31, 2013 10:44 am
by Marc
Allure wrote:The correct term is Pyloerection and yes springbok do the same..
another creature famous for this is the ystervark
True, also house cats and dogs. There are also quite a few reptiles that use this technique if Im not mistaking
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Thu Oct 31, 2013 10:48 am
by tau
Ek het as kind baie te doen gehad met 'n mak Njala Bul en hy het heeldag so rondgeloop om die plaashuis. Hulle raak nogals aggresief as hy daai houding ineem.
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Thu Oct 31, 2013 1:46 pm
by ROBBIE1
Dankie vdWalt, mooi clip. Ook so ruk terug eers gesien n mak een haal die streke uit, hy was so 3meter van my af toe hy die ding begin, my nogal redelik bekommerd gemaak, die bakkie was ver!! Gelukkig se die eienaar toe hy show net bietjie af, niks om oor te worry nie.
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Thu Oct 31, 2013 3:51 pm
by GERT vd M
Ja manne,
n Blouwildebees bul maak ook so as jy hom plankdwars reg agter die blad slaan met n .338-06 gelaai met n 250gr koeel. Maar as hy daar wegtrek dan sien jy sy stert swaai sulke sirkels, dan weet jy sy handbriek is vas.
Groetnis
Gert
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Thu Oct 31, 2013 4:21 pm
by mariusr
Toemaar Gert hy maak so met 30 0 kwes ook met 180gr Rhino's. Lyk of by hom steek en hy wil val om te krap dan skop daai turbos in en daar trek hy ! Maar jy kry hom net so entjie weg planke toe ! Moerse by gewees!!!!!!
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Fri Nov 01, 2013 12:06 pm
by GERT vd M
Ek stem vir daai rhinos ook. Man ek het nou lekker gelag
Groetnis
Gert
Re: Kan 'n Nyala pronk
Posted: Fri Nov 01, 2013 1:29 pm
by 375fanatic
dit lyk kompleet of hulle aan die elektrise heining geraak raak het ek sien die haarstyl is hoog mode