Page 1 of 1

308 hornady 150 btsp interlock

Posted: Sat Dec 04, 2010 8:52 am
by JACQUES BOTHA
Te koop,
Ek het 1000 bestel en 2500 gekry. daar is so 1000 beskikbaar R290 per pakkie.
Eintlik moet ek dit hou want ek gaan weer koop, maar dalk is daar iemand wat soek .
Epos op profiel beskikbaar en ek dink  my sel ook.
groete
Jacques

Re: 308 hornady 150 btsp interlock

Posted: Tue Jan 04, 2011 8:53 am
by JACQUES BOTHA
uitverkoop!
Groete
JB

Re: 308 hornady 150 btsp interlock

Posted: Wed Jan 05, 2011 7:52 am
by Stefan764
HAHAHAHA!!

Ja nee lyk my die 308 manne is nou of skaam oor hulle roere of heel skrikkerig om iets oor die 308 enige plek anders as die Alfa en Omega topic te post!!

Groetnis!
Stef

Re: 308 hornady 150 btsp interlock

Posted: Wed Jan 05, 2011 10:51 pm
by bobby
STEFAN

It's not only the 308win rifles which use 30 cal bullets but all 30 cal rifles eg 30 06  300 win  30-30 ect  ;D dink