Page 1 of 1
Vlakvark
Posted: Mon Oct 28, 2013 9:52 pm
by Carlo
Wou net hierdie een met julle deel.
Het donderdag aand n draai gery opsoek na n rondloper jakkals toe ek op die man afgekom het!
ekt net so groot soos hy geskrik!
hyt 56.6KG uitgeslag.
gaan lekker salamis en cabanossi maak!
Re: Vlakvark
Posted: Mon Oct 28, 2013 10:14 pm
by Flip Nel
Baie geluk dis 'n mooi een
Re: Vlakvark
Posted: Mon Oct 28, 2013 10:25 pm
by Carlo
Dankie oom Flip
Re: Vlakvark
Posted: Mon Oct 28, 2013 10:26 pm
by Kalahari
Netjies Carlo, ek kry sommer koors as ek die otte sien
By my loop ook nog van hulle rond, na ek al 7 by een water geskiet het. Vanoggend weer 3 op die veldkamera gesien.
Re: Vlakvark
Posted: Tue Oct 29, 2013 6:21 am
by DWB
Baie mooi! Geluk
Re: Vlakvark
Posted: Tue Oct 29, 2013 7:35 am
by Hilux01
Geluk Carlo
Sjoe ek dog ek het goed gedoen met my 52 kg in Mei maand
Re: Vlakvark
Posted: Tue Oct 29, 2013 8:31 am
by Capt. Yoda
Kalahari wrote:Netjies Carlo, ek kry sommer koors as ek die otte sien
Stem 100% saam.Is die een dier in Africa wat ek nie kan uit los nie.
Baie mooi vark daai!
Re: Vlakvark
Posted: Tue Oct 29, 2013 8:34 am
by Roger
Baie geluk, dis n mooi vark!
Re: Vlakvark
Posted: Tue Oct 29, 2013 1:00 pm
by Jakkie 321
Lekker man lekker mooi so..
Re: Vlakvark
Posted: Tue Oct 29, 2013 1:08 pm
by RUPERT
Hoe oud sal julle se is die vark?
Re: Vlakvark
Posted: Tue Oct 29, 2013 1:47 pm
by ROBBIE1
Dis regtag n mooie, min dat mens deesdae so beer sien, seker juis die rede dat hy na donker rondloop die ou jakkals.
Re: Vlakvark
Posted: Wed Oct 30, 2013 6:25 pm
by Carlo
Ek het n bietjie gaan kyk! Julle weet seker Rowland Ward minimum is 13duim en rekord is 24duim. BESEF JULLE HOE GROOT IS 24 DUIM?????? Oor die 600mm!!!!! Dis HUGE!!! Myne was toe 240mm
Re: Vlakvark
Posted: Wed Oct 30, 2013 9:08 pm
by theedge
Baie mooi! Geluk
Re: Vlakvark
Posted: Wed Oct 30, 2013 11:51 pm
by LongWolf
Mooi Carlo.
Re: Vlakvark
Posted: Thu Oct 31, 2013 6:30 am
by Reggie Gerber
Mooi vark Carlo
Lekker om hulle gas te gee