Page 1 of 1
Wie onthou die Springbok?
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:31 pm
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/SpringbokSelection01FrontAndBack_zpsdff3d831.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/SpringbokHitSoundsNo13_zps59bc5b16.jpg
Re: Wie onthou die Springbok?
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:33 pm
by VdWalt
Verlang ek nou terug
Re: Wie onthou die Springbok?
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:40 pm
by NEGE3
Het nog baie van daardie langspeel plate en 'n draaitafel waarop ek hulle speel.

Re: Wie onthou die Springbok?
Posted: Mon Oct 28, 2013 4:03 pm
by Gernie
Lank voor my tyd, maar het baie van die plate nog.
Re: Wie onthou die Springbok?
Posted: Mon Oct 28, 2013 5:24 pm
by NEGE3
Die meisiekinders is maar maer.

Re: Wie onthou die Springbok?
Posted: Mon Oct 28, 2013 7:44 pm
by Cohibas
Geez brings back memories. I still have some of these LP's
Re: Wie onthou die Springbok?
Posted: Mon Oct 28, 2013 7:58 pm
by grumpy
93, !!!!! Gaan lees jou eerste post weer!! Daars n spel fout en lyk nie goed!!! LMGA!
Re: Wie onthou die Springbok?
Posted: Mon Oct 28, 2013 8:03 pm
by Gawie(13mm)
grumpy wrote:93, !!!!! Gaan lees jou eerste post weer!! Daars n spel fout en lyk nie goed!!! LMGA!
Die girls kom maar dun uit as die peelplate so plat is.

Re: Wie onthou die Springbok?
Posted: Mon Oct 28, 2013 8:08 pm
by NEGE3

Jammer manne. Was nie met opset nie. Ai die vinger foute.