Jakkals roep Kimberley
Posted: Mon Oct 28, 2013 1:52 pm
Ek sal graag saam met iemand wil uitgaan wat weet wat hy doen met die roep ding. Ek het nou al so n paar Jakke bygekom hier wat ek in die dag raakloop of as ek hulle toevallig raaklig in die aand, maar het maar halt gegooi toe ek die forum join, om nie onnodig strooi aan te jaag nie.
Ek gaan dit nooit vir n lewe dien nie, maar is maar altyd agter nuwe kennis aan, en sal graag wil sien hoe word die ding gedoen.
So as hier iemand is nie te vêr van Kimberley af nie, wat op n stadium gaan uitgaan, sal ek dit baie waardeer as ek kan saamgaan en kyk wat jy/julle doen. Sal natuurlik help bydra as daar kostes vir diesel etc is. Ek wil die ding so n paar keer uitkyk voor ek besluit om n kursus te doen.
Groete,
Dewald