Page 1 of 1

Seiltjie vir hilux

Posted: Mon Oct 28, 2013 6:40 am
by Johan04
More Manne

Ek is op soek na n seiltjie vir n D4D hilux bakkie 2010 model.Die seil moet in n goeie toestad wees en die "spanysters" moet ook by wees.Ek sal die vervoer reel. Laar weet as iemand dalk een het wat nie gebruik word nie.

Groete

Johan

Re: Seiltjie vir hilux

Posted: Mon Oct 28, 2013 7:03 am
by gillie
Hi Johan

Double of single cab ?

Re: Seiltjie vir hilux

Posted: Mon Oct 28, 2013 7:22 am
by Johan04
Ai,het gedink alle inligting is daar.My fout. Dis n singel cab.
Johan

Re: Seiltjie vir hilux

Posted: Mon Oct 28, 2013 8:25 am
by sako223
Ek het seil vir hilux kz te weet nie of hy sal pas nie

Re: Seiltjie vir hilux

Posted: Mon Oct 28, 2013 8:47 am
by Johan04
Sako 223,ek twyfel of hy sal pas,maar ek sal uitvind.
Nog iemand?

Re: Seiltjie vir hilux

Posted: Mon Oct 28, 2013 6:50 pm
by sako223
Laat weet sien die yster wat dwars oor bak kom is ook daar

Re: Seiltjie vir hilux

Posted: Wed Oct 30, 2013 7:56 am
by Johan04
Sako,ek het uit gevind en die twee seile verkil van mekaar.Al wat ooreenstem is die gate vir die roll-barr.Die KZ sin is te klein.

Dankie

Johan

Re: Seiltjie vir hilux

Posted: Wed Oct 30, 2013 8:53 am
by sako223
Dis jammer ,hoop jy kry een