Page 1 of 1
Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Thu Oct 24, 2013 9:28 pm
by Ian
AI, BESEF EK NOU, EK IS IN DIE VERKEERDE BEROEP

Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Thu Oct 24, 2013 10:53 pm
by KalahariKlong
Lekker werkie daai..
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 7:28 am
by Jakkie 321
Sjoe nie sleg nie....
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 7:36 am
by Polla1983
Sjoe, nie slegs nie ja...
Ian, waar het jy dit raak gelees?
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 8:22 am
by mariusr
Goeie salaris ook maar hulle soek dokters graad om jakkie te roer! Jy sal moet kan inspuit en lood gooi! Ek kan darem lood gooi!

Snaaks hulle soek altyd die moerse kwalifikasies maar as jy nou daar kom het jou "baas" nie eers std 8 nie!?

:):l maar het darem ondervinding! Hy was voorheen 'n stroper gewees!

Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 11:51 am
by Capt. Yoda
mariusr wrote:Goeie salaris ook maar hulle soek dokters graad om jakkie te roer! Jy sal moet kan inspuit en lood gooi! Ek kan darem lood gooi!

Snaaks hulle soek altyd die moerse kwalifikasies maar as jy nou daar kom het jou "baas" nie eers std 8 nie!?

:):l maar het darem ondervinding! Hy was voorheen 'n stroper gewees!

lol snaaks maar waar

Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 12:10 pm
by Eugene
Manne, daai is maar R22 432 bruto pakket per maand. Dis jou pensioen, medies en PAYE ingesluit, so jy gaan gelukkig wees om R10K in jou bankrekening te kry... En gewoonlik is die pakket wat geadverteer word "Cost to Company, maw dit sluit hulle gedeelte van die pensioen en medies in...
Met daai kwalifikasies, is ek seker kan jy beter doen!
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 12:41 pm
by LN (Louis)
Nee Eugene, jy het dit verkeerd. Die Staat betaal hulle deel van die pensioen (ongeveer R2500) en medies (ongeveer R2300), wat nie in die geadverteerde bedrag ingesluit is nie.. Die persoon behoort ook 'n motorsubsidie (kry voertuig teen kosprys + R2500 per maand) te kry. Alles en alles sal hy na aftrekkings R15-16k uitkry.
Het 'n paar vriende wat die kwalifikasies het en minder verdien. As ek die regte papiere gehad het het ek beslis aansoek gedoen.
Weet net nie of ek vir 'n provinsiale regering wil werk nie. Die nasionale staatsdepartement waarvoor ek werk is klaar vol kinderpoefies.
Groete,
Louis
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 1:03 pm
by mariusr
Stem saam met LN daar is paar voordele by wat nie genoem word!? Die vraaag gaan jy lekker saamwerk met 'n "poacher"!!!!!he he! Word skoon naar nou!!!!Wat nie 'n "glue" het wat beteken natuurbewaring nie!?
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 1:10 pm
by tau
Wel ek het die kwalifikasies.....miskien is dit my job

Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 1:12 pm
by tau
Eugene wrote:Manne, daai is maar R22 432 bruto pakket per maand. Dis jou pensioen, medies en PAYE ingesluit, so jy gaan gelukkig wees om R10K in jou bankrekening te kry... En gewoonlik is die pakket wat geadverteer word "Cost to Company, maw dit sluit hulle gedeelte van die pensioen en medies in...
Met daai kwalifikasies, is ek seker kan jy beter doen!
Nee prokerower nie eintlik nie.
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 1:14 pm
by mariusr
Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 1:18 pm
by mariusr
Lyk my daar is manne wat "moerse " salsrisse vedien! Onthou as jy eers pesonaris is is jy ge f@'!!!!
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 1:25 pm
by tau
mariusr wrote:Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Ai ek wens Oom ek wens.
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 1:33 pm
by Polla1983
tau wrote:mariusr wrote:Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Ai ek wens Oom ek wens.
Tau..jy sal jouself skop jong, die area is so ver agter die petrol prys is nog R6.80 n liter, en so droog dat as jy die opwas water by die agterdeur uitgooi, dan duik die windpomp vir dit! Darm is daar so 136K se Nando's waarvoor jy in die ry kan staan met oop arms...

Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 1:39 pm
by mariusr
Daar is nie ding soos wens nie !!? Doen aansoek jy gaan dit kry!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 2:43 pm
by tau
My Pa slaan my dood. Nog net 14 Maande dan is ek klaar met Corporate en dan is my verantwoordelikheid aan my huidige werk klaar. Ek sal darem nie rerig probleemdier beheer wil doen nie, maar Lodge management of reservaat bestuur. Ek is nog vol dinge ook!!!!
Ek het reeds so paar CV's aangestuur na recruitment mense en ek en my vrou het al na plekke in Botswana en Nam en SA gekyk waar ek in die Bos kan werke n ons kinders nie te ver skool hoef te gaan nie. Sy is vanaf Suidwes en vanaf 8 jarige ouderdom in koshuis en wil dit nie aan haar kinders doen nie.
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 2:44 pm
by tau
Polla1983 wrote:tau wrote:mariusr wrote:Well go for it!!!!! Sal ek se!!!!!!!!!!!!
Ai ek wens Oom ek wens.
Tau..jy sal jouself skop jong, die area is so ver agter die petrol prys is nog R6.80 n liter, en so droog dat as jy die opwas water by die agterdeur uitgooi, dan duik die windpomp vir dit! Darm is daar so 136K se Nando's waarvoor jy in die ry kan staan met oop arms...

My swaer vanaf Maritsane het sopad geland ons gaan more visvang entroue hou sal maar laat hy so bietjie see water terugneem vir die mielies.
Re: Probleemdierbeheer aanbod
Posted: Fri Oct 25, 2013 5:30 pm
by grumpy
My vrou het n graad in Chemie en Natuurbewaring.
Miskien moet sy aansoek doen vir die pos en ek sal die skietwerk doen. Sal dan kursesse bywoon dat dit snaaks lyk.
Kan jag vir n lewe!!
