Page 1 of 1

Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 7:36 am
by Geno
Hierdie man mag maar 'n foto neem!
Dankie vir die link, Rooies!

Vanaf: http://johanmocke.blogspot.com/

http://2.bp.blogspot.com/-_hckdEZa4QY/UmWBvJjXwrI/AAAAAAAAAjc/PKBEx8lw9rM/s1600/1a.+DSC_2529.jpg

http://3.bp.blogspot.com/-LpkEaakmXPg/UmWBwpROlYI/AAAAAAAAAjw/klU4wt-A3Vc/s1600/3.+DSC_2540.jpg

http://3.bp.blogspot.com/-QND_DOg5eJs/UmWBx-NhNII/AAAAAAAAAkA/EmFAprXw2-o/s1600/5.+DSC_2545.jpg

http://1.bp.blogspot.com/-bSU_LP__KSw/UmWBy_k7NBI/AAAAAAAAAkM/BnxE-KOhPZQ/s1600/7.+DSC_2493.jpg

http://2.bp.blogspot.com/-2eInjSuU8_0/UmWBznw0UrI/AAAAAAAAAkU/RSpKlXPWaEE/s1600/8.+DSC_2502.jpg

http://1.bp.blogspot.com/-AZHGJ5-FKqc/UmWBrTg3_oI/AAAAAAAAAis/-1CJz-PJrTY/s1600/10.+DSC_2504.jpg

http://2.bp.blogspot.com/-95OkpZDkO_4/UmWBsWSYrWI/AAAAAAAAAi8/nejPblzKiLs/s1600/13.++DSC_2509.jpg

http://3.bp.blogspot.com/-k1f0d1StFQc/UmWBu54jtTI/AAAAAAAAAjU/WuV5PLtEUnA/s1600/17.+DSC_2517.jpg

http://2.bp.blogspot.com/-VhPpgb150Qs/Ub4CV8lSdTI/AAAAAAAAALk/-ISUzymQMUU/s1600/DSC_6527.jpg

http://1.bp.blogspot.com/-D8qabAvEo6A/Ub4DvISiaDI/AAAAAAAAAL8/ErgQY5o2Q3w/s1600/DSC_6575.jpg

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 8:31 am
by Eugene
Baie mooi!

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 8:32 am
by Frikkiedbr
Dankie Geno dis baie mooi

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 8:34 am
by henried
Besonders!

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 9:32 am
by Alwyn
Aaai Geno!!!

Kyk wat doen jy nou!!

Nou sal ek n tripie moet reel vir volgende jaar om weer daar tegan draai!!!

Daai plek le my darm maar na an die hart!!!

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 10:17 am
by ROBBIE1
Netjies ja, die regte toerusting vir die job!!

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 12:05 pm
by Spanner
Soos wat ek stadig deur die fotos gaan, vang ek myself dat ek die duiwe aanmoedig om vinniger weg te vlieg en uit die jakkals se pad te kom ! Jammer een het dit nie gemaak nie, ek gee ook nie veel om vir die baie duiwe nie, ek wil net nie hĂȘ die jakkals moet 'n maaltyd kry nie !

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 12:17 pm
by Pappabeer
Janee, dit is uitstekend, eendag as ek groot is wil ek sulke fotos neem. Sien vlekkie is maar katvoet as die Kolkat inkom

Dankie vir die deel

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 1:10 pm
by Pvdw
Manne of dit nou jakkie is of nie dis tog 'n mooi dier so op die regte plek. Puik stel fotos.

Peet

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 2:55 pm
by C.J.
Baie mooi foto's!

Re: Kgalagadi Jakkalse

Posted: Wed Oct 23, 2013 7:42 pm
by theedge
Baie besonders - netjies