Bosvark voerplek

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Fox-OFF
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sat Sep 07, 2013 4:27 pm
Location: Dullstroom

Bosvark voerplek

Post by Fox-OFF »

Hallo manne,

Enige raad oor hoe mens n goeie voer meng vir bosvarke?

Groete

Alex
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Location: Centurion

Re: Bosvark voerplek

Post by spekieries »

Alex in die argiewe behoort goeie raad te wees. Ek weet die manne het daardie onderwerp nogal breedvoerig bespreek.
Fox-OFF
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sat Sep 07, 2013 4:27 pm
Location: Dullstroom

Re: Bosvark voerplek

Post by Fox-OFF »

Dankie Spekieries, as jy dalk op n link afkom sal ek waardeer, ek gan bly soek...
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Location: Ermelo OTvl

Re: Bosvark voerplek

Post by Naas1 »

Kyk op hierdie link hoop dit werk vir jou
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ek#p263197
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13392
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Bosvark voerplek

Post by Geno »

Alex. Ek sal jou help as ons deurkom na jou toe.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Location: Between Belfast and Machadodorp
Contact:

Re: Bosvark voerplek

Post by Nickvn »

Die bosvarke is maar skaars hierdie jaar. Hier is n hele paar ouens wat hulle goed roer met die honde. Laat my weet as julle bymekaar kom. Ek is net oor die bult van Alex.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 983
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Bosvark voerplek

Post by Rasmus »

Alex

Mielies en Zebra bier werk nog altyd baie lekker vir my! Ons het al heelwat varke geroer op die kombinasie. Voordeel van die mengsel is jy hoef nie wag dat hy gis nie hy het sommer van die begin af n reuk agv die bier.

Ek meng sommer ook bietjie meel in die mengsel om so lekker dik pap te maak. So nie kan jy mielies, water suiker en gis meng en wag dat dit begin gis. Dit vat bietjie langer en meer beplanning.

Sodra die varke lekker eet kan jy die "nat" mielies met droeë mielies vervang. Die geheim is maar om konstant te voer. As jy een aand skip bedonner jy al jou moeite!!

Nou met die lekker reen gaan dit langer vir die varke vat om in te kom op die voer agv van die nuwe groeie wat nou met n gejuig gaan groei.

As jy n paaidjie kry wat die varke gereeld loop voer daar. Daar is meer werk daarin om op die regte plek te voer as wat jy eintlik voer!

Indien jy op n plaas is kan jy ook vir die volk n ou drom gee en vra dat hulle al hulle oorskiet pap daarin moet gooi, dit werk ook heel gaaf vir voer!
Broadbandboer

Re: Bosvark voerplek

Post by Broadbandboer »

Baie dankie Rasmus. Die varke is nou al selfs hier in Standerton erg besig.
Post Reply

Return to “Crop and other damages/ Oes en ander skade”