Page 1 of 1
Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Sun Oct 20, 2013 3:44 pm
by Shaker
Soos ek verstaan is n nuwe rekord die naweek behaal vir bosvarke met die honde te Delmas.
23 Bosvarke en 1 Vlakvark vir die dag.
Wel gedaan manne
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Mon Oct 21, 2013 6:12 am
by De beer
Ja nee ds n aarsige klompie. Jyt nie miskien n foto nie shaker??
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Mon Oct 21, 2013 12:23 pm
by RUPERT
Hel ek sal nog laaik om saam met iemand wat weet dit te kan doen.
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Tue Oct 22, 2013 9:19 am
by Shaker
Hulle rekord vir die laaste 3 kere was:
17 Bosvark 2 Vlakvark
19 Bosvark
23 Bosvark 1 Vlakvark
Dit sou mos die dae wees wat ek dit nie kon maak nie....
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Tue Oct 22, 2013 9:24 am
by Geno
Sit bietjie fotos op. Sal lekker wees om te sien!
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Tue Oct 22, 2013 9:30 am
by Roger
Geno wrote:Sit bietjie fotos op. Sal lekker wees om te sien!
x2
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Tue Oct 22, 2013 12:35 pm
by De beer
Shaker was dit marnits hulle
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Wed Oct 23, 2013 8:22 am
by Shaker
Twee verskillende naweke
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Wed Oct 23, 2013 8:32 am
by Frikkiedbr
Goeie genade, dis baie varke die WOW
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Sun Jan 12, 2014 1:47 pm
by Jaco Bosvark
De Beer dit was Marnitz en Anton saam met oom Gerhard Klok!
Re: Nuwe rekord vir varke met honde
Posted: Sun Jan 12, 2014 1:59 pm
by DWB
Het julle manne nie begin agterkom dat die varke begin slim raak in die areas waar julle al van te vore gejag het nie?
Die varke hier begin nou al luister hoeveel bakkies op die plaas aankom
