Page 1 of 1
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Fri Oct 18, 2013 1:13 pm
by Geno
Een van hierdie scopes het vanoggend 'n bosbok op 638m geskiet...
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Fri Oct 18, 2013 2:40 pm
by Armand Steenkamp
Ek soek een!!!
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Fri Oct 18, 2013 2:42 pm
by F.L.A.S.H
Wat prys hy?
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Fri Oct 18, 2013 6:02 pm
by Pappabeer
Geno wrote:Een van hierdie scopes het vanoggend 'n bosbok op 638m geskiet...
Op watter geweer? Het jy geskiet? Sit bietjie fotos op
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Fri Oct 18, 2013 6:24 pm
by Pvdw
Sluit The Ultimate Varmint Hunting Combo..... nou vir Piet ook in??
Ek het na daai scope gekyk as die alternatief teen my NIKON 5-20X44. Prys was amper 2K meer en dis hoekom ek maar die NIKON gevat het. Ek was regtig beindruk met die scope.
Peet
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Fri Oct 18, 2013 6:30 pm
by Geno
Pappabeer wrote:Geno wrote:Een van hierdie scopes het vanoggend 'n bosbok op 638m geskiet...
Op watter geweer? Het jy geskiet? Sit bietjie fotos op
Dit was 'n mede forumlid met 'n 7X57 Mauser, 180gr Berger VLD
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Fri Oct 18, 2013 6:33 pm
by douw
Geno wrote:Een van hierdie scopes het vanoggend 'n bosbok op 638m geskiet...
teen watse spoed en met watse koeel skiet die scope?

Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Thu Oct 24, 2013 8:28 am
by Danie01
Is hierdie kruishaar nie bietjie dun vir in die nag skiet nie?
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Thu Oct 24, 2013 9:18 am
by Armand9
Is daar net n kolletjie in die middel of maak die kruishaar toe, as ek myself nou reg uitdruk...
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Thu Oct 24, 2013 9:32 am
by douw
Danie01 wrote:Is hierdie kruishaar nie bietjie dun vir in die nag skiet nie?
Ja seker bietjie dun, maar ek reken die "illuminated reticle" maak op daarvoor.
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Thu Oct 24, 2013 9:33 am
by douw
Armand9 wrote:Is daar net n kolletjie in die middel of maak die kruishaar toe, as ek myself nou reg uitdruk...
Daar is 'n spasie tussen die kolletjie en die kruis.
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Posted: Fri Oct 25, 2013 7:22 am
by Wayne
What is the price of the scope, and is it made in a 56mm by any chance?