Page 1 of 1

AKAH scope basisse en ringe

Posted: Thu Oct 17, 2013 5:23 pm
by Jean Marais
Hallo almal

Ek het op my Sauer 375 'n AKAH monteerbasis ens wat op 'n Zeiss teleskoop monteer. Waar kry ek doodgewone ringe wat op die stelsel gaan pas.

Hier's 'n link na AKAH: http://www.akah.de/en/Home/Ourproducts/ ... ystems.htm

Op die stadium het ek die Zeiss afgehaal, en 'n Nikon Monarch 2.5-10 opgesit, maar met nuwe basisse en ringe. Ek hou egter van die "quick release" van die Akah, maar kan dit gladnie op die Nikon pas nie.

Wie het vir my raad?