Page 1 of 1

Rooikat sit jakkalse ore aan.

Posted: Wed Oct 16, 2013 8:38 pm
by Ian
Kyk die link op youtube: Jackals vs Caracal, Kgalagadi

Rooikat vang tarentaal (youtube): Expert bird hunting: the Caracal

Kan iemand so gaaf wees en die "links" vir my laai, asb?

Re: Rooikat sit jakkalse ore aan.

Posted: Wed Oct 16, 2013 8:52 pm
by Cobus(Cobb)

Re: Rooikat sit jakkalse ore aan.

Posted: Thu Oct 17, 2013 9:16 am
by Ian
Baie dankie Cobus

Die musiek pas nou vir my baie mooi by die geleentheid en 10/10 vir die persoon wat dit geskiet het.

Mooi dag

Re: Rooikat sit jakkalse ore aan.

Posted: Thu Oct 17, 2013 12:25 pm
by Ratel
Dis 'n meneer van 'n rooikat daai. Watter een sou julle eerste geskiet het as dit op jou plaas was?

Re: Rooikat sit jakkalse ore aan.

Posted: Thu Oct 17, 2013 12:41 pm
by Frikkiedbr





Re: Rooikat sit jakkalse ore aan.

Posted: Thu Oct 17, 2013 12:50 pm
by BRNO (Pierre)
Ian wrote:Baie dankie Cobus

Die musiek pas nou vir my baie mooi by die geleentheid en 10/10 vir die persoon wat dit geskiet het.

Mooi dag
My komentaar presies!

Re: Rooikat sit jakkalse ore aan.

Posted: Fri Oct 18, 2013 8:28 am
by Dawie Malan
Baie mooi video.

Dis verbasend hoeveel vinniger die rooikat se reaksie is teenoor die jakkalse s'n. Daai bakoor moet ook baie vars gewees het dat die rooikat dit afgevat het.

Dawie