Page 1 of 1
Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 10:54 am
by Jakkie 321
Was Duitsland toe gewees vir opleiding en het die kans gehaat om te gaan vis vang. 26kg karp.
Groette
Re: Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 12:57 pm
by FHM
D@nner!

Baie geluk Jakkie - dos n monster daai!
Re: Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 1:46 pm
by 3006
Geluk man, wat het hy geweeg?
Re: Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 2:01 pm
by Wismit
3006 wrote:Geluk man, wat het hy geweeg?
Ek skat hom so 26kg.

Re: Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 2:04 pm
by Lourens Potgieter
Daai is net onnodig groot, hehehe...pragtige vis!
Re: Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 2:07 pm
by RUPERT
Upper 30 of dalk net net n 40 pounder
Re: Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 2:10 pm
by Geno
RUPERT wrote:Upper 30 of dalk net net n 40 pounder
Dis 'n 57.2lb vis
Re: Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 2:45 pm
by 3006
Mag verkeerd wees maar ek skat so 18 tot 20kg
Re: Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 3:03 pm
by Eugene
3006 wrote:Mag verkeerd wees maar ek skat so 18 tot 20kg
Ek dink jy is so 6 kg uit!

Ek skat weer so 26 kg, net soos die gewig bo die foto...

Re: Karp
Posted: Wed Oct 16, 2013 3:16 pm
by 3006
Jammer man, dis nou wat gebeur as jy skelm op die forum rondloer by die werk !lol
Re: Karp
Posted: Fri Oct 18, 2013 10:17 am
by Jakkie 321
Dankie manne en ja hy bly maar 26kg (:
Re: Karp
Posted: Fri Oct 18, 2013 10:21 am
by Lourens Potgieter
As ek nou my suurgat jaloesie wil laat wys, dan roep ek hom so 17kg, hehehe...