Page 1 of 1

2014 1st Draft Proclamation (Eastern Cape)

Posted: Tue Oct 15, 2013 4:36 pm
by andre007
Hallo manne. Ek het die bogenoemde nounet gekry en wil hom graag met julle deel. Sal ek hom maar weer vir Heinrich mail en vra om dit op die forum te plaas?

Re: 2014 1st Draft Proclamation (Eastern Cape)

Posted: Tue Oct 15, 2013 5:39 pm
by theedge
Andrea ek vir jou n mail gestuur - stuur draft ook vir my asb

Re: 2014 1st Draft Proclamation (Eastern Cape)

Posted: Thu Nov 07, 2013 9:19 am
by jaracal
Hiermee die link na die Draft wat julle kan aflaai:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/604 ... 3Oct14.pdf

Groete
Heinrich

Re: 2014 1st Draft Proclamation (Eastern Cape)

Posted: Mon Jan 27, 2014 11:34 am
by theedge
Link na die finale prok. vir 2014 lyk maar dieselfde as draft
https://www.dropbox.com/s/hlwuufo3vkk8s ... n=86167847

Re: 2014 1st Draft Proclamation (Eastern Cape)

Posted: Mon Jan 27, 2014 1:03 pm
by Peter OMoore
Finale Proklamasie is al uit.

Re: 2014 1st Draft Proclamation (Eastern Cape)

Posted: Mon Jan 27, 2014 10:12 pm
by theedge
PIETSKIET308 wrote:Finale Proklamasie is al uit.
Is n link na die finale een het gedink ek plaas dit maar