Page 1 of 1

River Monsters

Posted: Tue Oct 15, 2013 12:07 pm
by Frikkiedbr
Hello Manne en dames,

Het iemand dalk gisteraand se episode gekyk?
Ongelukkig kon ek nie klaar kyk toe die einde toe nie :(
Was daar toe 'n groot vis wat daai man se gesig af geskeur het of was dit die piranas se skuld?

Dankie

Dis seker maar die antwoord
http://animal.discovery.com/tv-shows/ri ... ranhas.htm

Re: River Monsters

Posted: Wed Oct 16, 2013 8:28 am
by chrisman
Sover ek kan onthou, dit was die redbelly piranna...
So dit ook niekon dink.

Re: River Monsters

Posted: Wed Oct 16, 2013 8:30 am
by Frikkiedbr
Dankie Chris

Re: River Monsters

Posted: Wed Oct 16, 2013 5:03 pm
by chrisman
Plesier...