Page 1 of 1
Dis nou n "stoet"blou kurper.
Posted: Tue Oct 15, 2013 7:34 am
by Frikkiedbr
Die op 'n mail gekry, wow. Dis nou blou kurper
Iewers naby all days op plaas dam gevang
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1374998_10152259725444692_1813572191_n_zps6d323231.jpg
Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.
Posted: Tue Oct 15, 2013 7:49 am
by Geno
Dis een van Gé se pelle. Dis in die Dendron distrik gewees.
Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.
Posted: Tue Oct 15, 2013 8:24 am
by NEGE3
Dis nou wat ek 'n Tekkie lip noem. Wonder wat het die vis geweeg. Dit lyk soos 'n SA Rekord. Baie geluk dit gebeur eenkeer in 'n leeftyd.
Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.
Posted: Tue Oct 15, 2013 10:01 am
by Evert
Die ou wat die Kurper vas hou is n pel van my Nico, hulle het 2 sulke kurpers gevang vir die dag op Jan-Albert (die ander in die foto) hulle se plaasdam gevang naby Dendron, met Mepps spinners gewees, daai grotes wou niks weet van erdwurms nie.
Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.
Posted: Tue Oct 15, 2013 10:53 am
by Nico Harris
Wat hulle geweeg?
Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.
Posted: Tue Oct 15, 2013 5:56 pm
by theedge
Baie netjies - baie geluk
Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.
Posted: Wed Oct 16, 2013 12:51 pm
by FHM
Goeie genade!

Daai ding is seker 80 jaar oud! Het in my skooldae baie gevang in Olifantshoek-dam en Kuruman en Kai-appel (Naby Kathu) Grootste wat ek ooit gevang en gesien het was maar so 10 cm max! Die is die oupa grootjie van alle blou kurpers - waaragtig!
Dankie vir die deel

Re: Dis nou n "stoet"blou kurper.
Posted: Mon Nov 04, 2013 3:09 pm
by Katefbessie
lekker creepie krollie !