BARSKA 6.5-20x50 AO Varmint Riflescope vir baie goedkoop
Posted: Sat Oct 12, 2013 3:10 pm
Hierdie scope kos maar R1295-00. Gaan kyk na sy ratings, veral die 2e rating waar hy op 'n 30-06 gemount is. Click op die link om te gaan kyk as jy wil. http://www.importitall.co.za/BARSKA-652 ... JCHOS.html
Mert Scopes is die duurste een gewoonlik die beste soos Zeiss ens maar die goed raak onbekostigbaar, Weet nie of ek daai Barska scope sal koop nie maar dit klink nie of hy regtig swak is nie. Is hier enigiemand met kennis van Barska?
J1