Page 1 of 1

Re: The Ultimate Veldskiet combination.....

Posted: Sat Oct 12, 2013 4:48 pm
by Wismit
Ai - Nou gat ek weer slapelose nag hĂȘ !!!

Re: The Ultimate Veldskiet combination.....

Posted: Sat Oct 12, 2013 11:06 pm
by Fanta300
Kan jy nie maar die prys hier opsit nie?

Re: The Ultimate Veldskiet combination.....

Posted: Mon Oct 21, 2013 9:07 am
by Swys14
Wat is die Groot verskille tussen die V1 en C1 6-24x50mm (T3 ret)? behalwe dat die C1 heelwat duurder is...

Re: The Ultimate Veldskiet combination.....

Posted: Mon Oct 21, 2013 8:26 pm
by JPS
Swys die C1 het 'n iluminated retickle as ek dit reg het.

Groete JP

Re: The Ultimate Veldskiet combination.....

Posted: Mon Oct 21, 2013 9:21 pm
by Charles.308
Fanta ek stel saam gee vir ons n prys op scope

Re: The Ultimate Veldskiet combination.....

Posted: Mon Oct 21, 2013 9:49 pm
by Swys14
JPS wrote:Swys die C1 het 'n iluminated retickle as ek dit reg het.

Groete JP

dankie JP

Re: The Ultimate Veldskiet combination.....

Posted: Wed Oct 23, 2013 4:19 pm
by dawiec
Manne ek is in die mark vir langafstand skiet scope...is daar al terugvoering op die spesifieke Rudolph?

Re: The Ultimate Veldskiet combination.....

Posted: Tue Oct 29, 2013 6:54 pm
by Wismit
Prys asb !!

W.S