Page 1 of 1

Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Fri Oct 11, 2013 7:48 pm
by Beer (Christo)
http://www.news24.com/Green/News/Over-1 ... s-20131011

Wonder watter % van die geld wat hierdie organisasies werf, maak dit werklik 'n verskil aan die renoster stropery.....

Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Fri Oct 11, 2013 7:56 pm
by PWV
Was ook vanaand oor die nuus. Talle organisasies wag om te registreer ten einde fondse in te samel vir renosterbewaring
Ek sal maar katvoet loop vir hierdie manne.
Groetnis

Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Fri Oct 11, 2013 8:00 pm
by alecjohnson
Daar is net een wat betroubaar is volgens my en dis die een wat ek ondersteun en dis stop rhino poaching. Hule is op die bol met getalle en als.

http://www.stoprhinopoaching.com/

Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Sat Oct 12, 2013 9:01 am
by Beretta
Manne
Daardie spreek woord wat se bullshit baffles brains is hier van toepassing. Daar word amper net soveel renosters geskiet soos wat daar organisasies is wat se dit vir jou?
Beretta

Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Sat Oct 12, 2013 9:18 am
by jacojrdn
Ek ondersteun eerder bewaar die boer organisasie. Daar word minder ophef van gemaak as die renosters en die jaarlikse getalle is amper die selfde, en daar is geen wildsboere wat boere teel om seker te maak hulle sterf nie uit nie. >:(

Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Sat Oct 12, 2013 12:41 pm
by mariusr
Verseker is al daai organisasie nie daar vir die renoster maar vir eie gewin? Wees maar kat voet!!!!

Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Sat Oct 12, 2013 7:45 pm
by Alwin
jacojrdn wrote:Ek ondersteun eerder bewaar die boer organisasie. Daar word minder ophef van gemaak as die renosters en die jaarlikse getalle is amper die selfde, en daar is geen wildsboere wat boere teel om seker te maak hulle sterf nie uit nie. >:(
+1000

Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Sat Oct 12, 2013 8:24 pm
by mariusr
Stem! Steve Hofmeyer het so waar gepraat by die Unie geboue! Die boere moet kos voorsien vir die moordenaars en sy kinders!! Maar hulle word vermoor op hul plase!!!!!!

Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Tue Oct 15, 2013 11:58 am
by Ralph Badenhorst
alecjohnson wrote:Daar is net een wat betroubaar is volgens my en dis die een wat ek ondersteun en dis stop rhino poaching. Hule is op die bol met getalle en als.

http://www.stoprhinopoaching.com/
Korrek, ons werk baie saam Stop Rhino Poaching. Hulle bele baie geld in resevate in SA. Betroubare NGO! Een van my kolegas het nou onlangs Mount Everest gaan klim saam SRP om geld inte samel vir ranger opleiding by Qumic Anti poaching course

Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies

Posted: Tue Oct 15, 2013 12:02 pm
by BRNO (Pierre)
338LM wrote:
jacojrdn wrote:Ek ondersteun eerder bewaar die boer organisasie. Daar word minder ophef van gemaak as die renosters en die jaarlikse getalle is amper die selfde, en daar is geen wildsboere wat boere teel om seker te maak hulle sterf nie uit nie. >:(
+1000
Verseker met julle manne hier.