Page 1 of 1

BLOEMFONTEIN INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER

Posted: Thu Oct 10, 2013 2:44 pm
by JACQUES BOTHA
Saterdag die 2 de November bied ek weer die inleiding tot Probleemdier beheer kursus in Bloemfontein aan
R650
Kontak my vir verdere detail
En laat weet as daar ouens is wat wil saamry Pretoria toe vanaf bloem of langs die pad wil opklim na Oom Leeu en FM se kursus die 16de november 17de november in Gauteng aleng1
Groete
Jacques Botha

Re: BLOEMFONTEIN INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER

Posted: Thu Oct 10, 2013 3:16 pm
by musgrave270
Middag Jacques

Het pm gestuur

Groete

Re: BLOEMFONTEIN INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER

Posted: Thu Oct 10, 2013 7:45 pm
by Silent Hunting
Jacques,

Kan help met plek vir prakties. Plaas is so 100km buite Bloem. Vriend van my. Groot probleem met vlekkies.

Henk