Page 1 of 1
Oryx teleskoop
Posted: Thu Oct 10, 2013 10:37 am
by 375fanatic
Wie van julle kan vir my meer vertel oor die Oryx telescope .
my pa het een gekry as n afskeids present dink syne is n 10-40 x 50 as ek dit nie mis het nie
Re: Oryx teleskoop
Posted: Thu Oct 10, 2013 10:59 am
by VdWalt
Lynx website:
"Oryx Optics
Entry Level Rifle Scopes , fully coated optics, shockproof, waterproof, fog proof, Nitrogen Filled, parallex set at 50 metres. Ideal for rimfire rifles.
2 Year Warranty on Oryx Scopes for Original Buyer."
Re: Oryx teleskoop
Posted: Thu Oct 10, 2013 11:02 am
by 375fanatic
dis hoe die scope lyk hy het net nie die groot wiel op die parallax nie
30mm tube met mildot recticle
Re: Oryx teleskoop
Posted: Thu Oct 10, 2013 1:01 pm
by Capt. Yoda
Die scope word gemaak/verspry deur national universal optics iets en iets
http://www.zoscn.com/
http://www.packrat-toyz.com/images/Zos/Scope%20Decline%20Main.gif
Kom van China maar is nie te sleg nie, daar is n klomp name wat hul op die scopes sit.Werk baie lekke op .22 en air rifles
Die ouens wat begin met air rifle Field Target gebruik hulle baie (onder die ZOS naam) en hul kom mooi reg.
Sal hom net nie op n ding sit wat recoil nie.
Re: Oryx teleskoop
Posted: Thu Oct 10, 2013 1:06 pm
by 375fanatic
Dankie Capt
hy is tans op sy 243 het al so 40 skote geskiet maar hy is darem nog op zero
Re: Oryx teleskoop
Posted: Thu Oct 10, 2013 1:08 pm
by Capt. Yoda
375fanatic wrote:Dankie Capt
hy is tans op sy 243 het al so 40 skote geskiet maar hy is darem nog op zero
375 ek ken die man wat die Zos scopes in bring en hy se dat hy baie verkoop het aan manne wat hul op 243's en daai klas cal sit so ek glo jy sal mooi reg kom met hom.
Is regtig n lekke scope