Page 1 of 1
Smartfoon Apps
Posted: Mon Oct 07, 2013 5:11 pm
by JHS
Smartfoon Apps
Ek dink hier is baie mense wat deesdae smart of slimfone het..en daar is so baie apps wat ons kan gebruik as jagters ,ons moet net weet darvaan en dit aanwend..
So nou vra ek vir almal wat apps het wat enige tipe(outdoorsman) kan help sit dit hier dan kan ons almal van dit gebruik maak
Ek sal noem wat ek het en dan ons dit so begin
1Strelok is I ballistiese herlaai program
2Smart distance ..range finder veral vir nader voorwerpe
3Kompas
4Barometer
5Area calculator meet I spesifieke area by Google maps en kan afstand vat of die groote uitwerk
6Zephyrus wind meter ..meet windspoed
Re: Smartfoon Apps
Posted: Mon Oct 07, 2013 8:53 pm
by Jacquesb
Ek het Whatsapp vir boodskappe stuur!

Re: Smartfoon Apps
Posted: Mon Oct 07, 2013 8:56 pm
by douw
Jacquesb wrote:Ek het Whatsapp vir boodskappe stuur!

Whats what?
Re: Smartfoon Apps
Posted: Tue Oct 08, 2013 7:08 am
by Michiel(MCR)
Bullet flight
S Baro
Altimeter PRO
Re: Smartfoon Apps
Posted: Tue Oct 08, 2013 7:11 am
by Riaan Beeslaar
GPS
Re: Smartfoon Apps
Posted: Tue Oct 08, 2013 7:19 am
by JPS
Shooter (balistiese program)
Re: Smartfoon Apps
Posted: Tue Oct 08, 2013 8:14 am
by andre007
JPS wrote:Shooter (balistiese program)
+1
Re: Smartfoon Apps
Posted: Tue Oct 08, 2013 8:57 am
by Pinkes
Ballistic AE(Baie goeie program,kan selfs jou groepe vir jou meet.)
Decibel 10th(Klank toets) ietsie ekstra.
Re: Smartfoon Apps
Posted: Tue Oct 08, 2013 10:36 am
by Capt. Yoda
Chrono Connect
http://www.youtube.com/watch?v=w2kRaViHyKk
Het dit nog net met air rifle probeer en dit werk nogals goed
Re: Smartfoon Apps
Posted: Wed Oct 09, 2013 9:00 pm
by Christo
Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Re: Smartfoon Apps
Posted: Thu Oct 10, 2013 9:03 am
by Smitstertjies
I Snipe werk baie lekker en is baie akkurate ballistiese app. n Mens betaal vir hom, maar uit en uit die moeite werd.
Re: Smartfoon Apps
Posted: Thu Oct 10, 2013 9:25 am
by Eugene
Christo wrote:Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Pel van my het dieselfde probleem gehad en hy is 'n IT guru... As hy reggekom het, laat weet ek jou hoe!
Re: Smartfoon Apps
Posted: Thu Oct 10, 2013 8:00 pm
by Christo
Eugene wrote:Christo wrote:Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Pel van my het dieselfde probleem gehad en hy is 'n IT guru... As hy reggekom het, laat weet ek jou hoe!
Dankie, ek wag in spanning.

Re: Smartfoon Apps
Posted: Thu Oct 10, 2013 9:08 pm
by Naas1
BulletFlight
HJ Ballistics
LetFlyDix
Shot Timer
Re: Smartfoon Apps
Posted: Sat Oct 26, 2013 11:45 am
by Christo
Eugene wrote:Christo wrote:Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Pel van my het dieselfde probleem gehad en hy is 'n IT guru... As hy reggekom het, laat weet ek jou hoe!
Het daai pel al reggekom? Ek het self vir die ou wat Strelok gebou het gevra en hy verwys my toe na internet forum gesprekke, maar ek is hopeloos te IT gestrem daarvoor.
Re: Smartfoon Apps
Posted: Sat Oct 26, 2013 12:04 pm
by Piet Pille
Deer Hunter 2014 vir die ouens wat nie by die skietbaan/jagveld kan uitkom nie............... ;-)
Re: Smartfoon Apps
Posted: Tue Oct 29, 2013 8:26 am
by Hilux01
Lekker App vir in die veld is Actinnature
Dit wys die plaas waar ons jag baie duidelik op Google Earth agtergrond en ook die ander lede se posisie in die jagveld
Sein is maar partykeer n probleem
Re: Smartfoon Apps
Posted: Tue Oct 29, 2013 9:19 am
by Katefbessie
RCBS Reloading Calculator
- oulike programmetjie om presies uit te werk wat jou herlaaide rondtes jou kos, gee die koste per rondte, per 20, per 50, per 100 en per 1000
Re: Smartfoon Apps
Posted: Tue Oct 29, 2013 9:21 am
by Eugene
Christo wrote:Eugene wrote:Christo wrote:Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Pel van my het dieselfde probleem gehad en hy is 'n IT guru... As hy reggekom het, laat weet ek jou hoe!
Het daai pel al reggekom? Ek het self vir die ou wat Strelok gebou het gevra en hy verwys my toe na internet forum gesprekke, maar ek is hopeloos te IT gestrem daarvoor.
Hy is oppad na my toe, as hy hier is, sal ek hom vra! Skies, ek het al weer vergeet daarvan...
