Page 1 of 1

.17hmr praat weer.

Posted: Mon Oct 07, 2013 8:26 am
by G-force
So oor die naweek een van Vincehond se splitramme gaan kap vir hom.Sommer my 17hmr gevat met die nuwe 20gr hollowpoints wat ek onlangs gekoop het.Gebruik gewoonlik net die 17gr ballistics maar soek al n rukkie na die 20gr hollows.Ek is baie gelukkig met die 20gr koeltjies.Al die ander rooibokke wat ek geskiet het met die ballistics het glad nie n passthough gehad nie maar die een is links in die kop en regs uit sy oog.Vir my baie beter vir as jou skoot swaarder been tref.Skoot was naby,so 80m skat ek.Het ook n bobjan gekap,ook so 80-100m.Op sy skouer gevat toe val hy net daar.Moes hom n doodskoot in sy kop gee toe ek by hom kom.Het ook n dassie gekap maar die het in n diep gat afgeval met die skoot.
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Hunting/IMG_8160_zps1954f5f7.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Hunting/IMG_8165_zps0770767a.jpg~original[/image]

Re: .17hmr praat weer.

Posted: Mon Oct 07, 2013 8:27 am
by G-force

Re: .17hmr praat weer.

Posted: Mon Oct 07, 2013 8:29 am
by Geno
Netjies pel!
Mooi gegooi, dink ons kan die .17 her-oorweeg vir naby jakkalse met die 20gr koele

Re: .17hmr praat weer.

Posted: Mon Oct 07, 2013 8:32 am
by Katefbessie
Geluk Ge!

Re: .17hmr praat weer.

Posted: Mon Oct 07, 2013 8:35 am
by henried
Te lekker, dis darm 'n mooi geweer daai.

Re: .17hmr praat weer.

Posted: Mon Oct 07, 2013 8:37 am
by Riaan Beeslaar
Mooi gegooi Ge

Re: .17hmr praat weer.

Posted: Mon Oct 07, 2013 8:58 am
by Gawie(13mm)
Mooi man.

Wat gaan jy met die bicycle maak? >:+
Cashcrusaders wil nie meer fietse by my koop wat vol bloed is nie. ;)

Boland groete,
Gawie.