Page 1 of 1

help asb

Posted: Thu Oct 03, 2013 8:35 pm
by johans
mense my .22magnum se pennetjie wat die rol in plek hou het verloor,wat nou?dit gaan nie maklik wees om n nuwe een te maak nie want hy werk met n spring binne