Page 1 of 1

Lynx 3-9x40

Posted: Thu Oct 03, 2013 12:19 pm
by JohanvB
Wat sou 'n redelike prys wees om so scope voor te verkoop, baie goeie toestand.

Re: Lynx 3-9x40

Posted: Thu Oct 03, 2013 12:23 pm
by PWV
Noors wrote:Wat sou 'n redelike prys wees om so scope voor te verkoop, baie goeie toestand.
So min as moontlik ::) ::)

Re: Lynx 3-9x40

Posted: Thu Oct 03, 2013 12:25 pm
by JohanvB
Oom Pieter!! ga al jou koffie uitdrink en beskuit op eet Saterdag!!

Re: Lynx 3-9x40

Posted: Thu Oct 03, 2013 2:17 pm
by Hein22
Noors,

Hulle verkoop nou nuut vir so R4400.00 as ek dit nie mis het nie. Ek glo jy gaan so R1800 of so vir hom kry, maar wie weet dalk kan jy meer kry. R1800 is maks wat ek egter vir hom sou betaal 2de hands.

Hoop dit help.

Re: Lynx 3-9x40

Posted: Thu Oct 03, 2013 5:37 pm
by mariusr
Is dit die profesional series of standard series! As die standard is gaan jy sukkel om R1800 te kry! ? As nog sy boks het en spotless want ouens hou daarvan as jy die boks het so tussen R900 en R1500 as profesional series is!

Re: Lynx 3-9x40

Posted: Thu Oct 03, 2013 6:43 pm
by Jurie Vermaak
Ek het sopas my Professional vir R1300 verkoop. Kon waarskynlik meer gevra het, maar was aan een van my jonger kollegas

Re: Lynx 3-9x40

Posted: Fri Nov 22, 2013 8:17 am
by JohanvB
verkoop