Page 1 of 1

My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Wed Oct 02, 2013 7:39 pm
by Geno
Naand manne.

Reno Verster (kewer) het vandag Lila se Diamond Rock 2.0 bietjie opgradeer.
Hy het 'n custom pienk en swart snaar gebou, Trophy Ridge Punisher sight opgesit, haar pyle oor gefletch en die boog in die Hooter Shooter ge-tune. Sie boog is ook met Monster Jax (ook pienk) toegerus.
Sy is baie in haar skik met die eind resultaat!
Dankie Reno, jy het baie moeite gedoen!
So paar fotos:
IMG-20131002-WA0009.jpg
IMG-20131002-WA0008.jpg

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Wed Oct 02, 2013 8:28 pm
by chrisman
Dit lyk wragtag goed.

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Wed Oct 02, 2013 8:33 pm
by Marc
Nice

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Thu Oct 03, 2013 7:56 am
by Eugene
Lyk baie goed! Passop dat sy jou nie 'n les of 2 met daai pienk gevaar leer nie... ;)

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Thu Oct 03, 2013 7:59 am
by Riaan Beeslaar
Baie mooi gedoen

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Thu Oct 03, 2013 8:09 am
by henried
Lyk baie goed.

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Thu Oct 03, 2013 8:18 am
by Marc
Jy moet hom eintlik nou vir haar laat Pink Camo wrap, dit sal flippen smart lyk :)

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Thu Oct 03, 2013 9:17 am
by SV MAD (Henk)
Awesome! Kan dink Lila is in haar skik.

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Thu Oct 03, 2013 9:35 am
by Dawie Malan
Geno

Dit lyk al te veel soos Kupid se boog daai.

::)

Mooi gemaak.

Dawie

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Sun Oct 06, 2013 6:47 am
by theedge
Baie mooi gedoen

Re: My meisie se boog bietjie opgradeer

Posted: Sun Oct 06, 2013 7:30 am
by vriell
Baie mooi,