Page 1 of 1

Plaas te koop Smithfield Vrystaat

Posted: Wed Oct 02, 2013 5:09 pm
by hieha
Manne ek het 'n Besproeiingsplaas te koop langs die Caledonrivier met waterregte, spilpunte die lot 513 ha (80ha onder besproeiing) asook 90ha aangeplante weiding (smutsvinger gras) Prys R7,2M
Roelof 082 783 1094

Re: Plaas te koop Smithfield Vrystaat

Posted: Wed Oct 02, 2013 6:23 pm
by johans
ken ek jou,plaasnaam?

Re: Plaas te koop Smithfield Vrystaat

Posted: Thu Oct 03, 2013 8:23 am
by hieha
Johan nee jy ken my nie, die plaas naam is Prairie.

Re: Plaas te koop Smithfield Vrystaat

Posted: Thu Oct 03, 2013 12:40 pm
by Johan04
Cassie,hier is jou oplossing.Baie water,weiding,spilpunt ens. ;)
Johan

Re: Plaas te koop Smithfield Vrystaat

Posted: Thu Oct 03, 2013 1:20 pm
by PWV
hieha wrote:Manne ek het 'n Besproeiingsplaas te koop langs die Caledonrivier met waterregte, spilpunte die lot 513 ha (80ha onder besproeiing) asook 90ha aangeplante weiding (smutsvinger gras) Prys R7,2M
Roelof 082 783 1094

Hoe ver is dit van die grens van Lesotho af?

Re: Plaas te koop Smithfield Vrystaat

Posted: Thu Oct 03, 2013 2:06 pm
by cassie_calvinia
Johan04 wrote:Cassie,hier is jou oplossing.Baie water,weiding,spilpunt ens. ;)
Johan
dit klink goed, wil net gou die geld gaan trek

Re: Plaas te koop Smithfield Vrystaat

Posted: Thu Oct 03, 2013 2:11 pm
by Stefan764
R14k n hektaar is dam kwaai cheap vir natspuitplaas...?

Re: Plaas te koop Smithfield Vrystaat

Posted: Thu Oct 03, 2013 2:31 pm
by hieha
Oom Pieter so 100km soos die kraai vlieg
Waterlisensie vir 402 000m3/jaar uit Caledonrivier + 25 000m3 berging. Woonhuis ±300m2, 2 store (500+800m2) Spilpunt (2) 3toring 12.5hax2, Moederlyne 1150m, sleeplyn 1200m, (Lande spilpunt 25ha, Draglines 30ha, Druppers 3ha, besproei weiding kampies draglines 22ha)
Boorgate 5 -4 toegerus, 2 sementdamme 36 000l & 25 000l + gronddam(besproei) 25 000l

https://maps.google.com/?ll=-30.1539760 ... 26.7363390