Page 1 of 1
Redfield Raider 550 Range Finder 6x
Posted: Wed Oct 02, 2013 11:57 am
by vriell
Enige iemand wat so een gebruik of kennis het sal waardeer word.Kan so een vir goeie prys kry .
Re: Redfield Raider 550 Range Finder 6x
Posted: Wed Oct 02, 2013 12:09 pm
by Stefan764
Ek kon nie n perd op 180m met hom range toe ek een gaan toets het nie...
Boogjag sal hy lekker werk maar vir verder skote, nee wat...
Groete
Re: Redfield Raider 550 Range Finder 6x
Posted: Thu Oct 03, 2013 7:09 am
by vriell
Dankie Stefan.Ek neem kennis.Jy het nie dalk ook die Hawke getoets nie ?