Zeiss Z 1000 reticle?
Posted: Wed Oct 02, 2013 11:25 am
Manne is hier iemand wat al met die reticle gewerk het?
EK gaan vir my een van daai groot Zeisse koop maar ek kan nie besluit of ek die Z1000 ret of sommer net die gewone plex reticle moet vat nie.
Die scope gaan op my .243 wees en hy gaan 70% van sy tyd op die baan gebruik word.Dit is nou hoekom ek wonder of die Z1000 ret fyn genoeg sal wees om dam klyn groepe te skiet.
Ek hou nogals van die besige reticle maar ek is net bang hy kan dalk bq besig wees vir tyken skiet.Vir jag en varmint skiet dink ek hy sal nogals baie lekke werk.
Die ander lekke ding is ook al die aiming points so as mens uit clicks uit harloop as jy nou gonge op 800m of so wil skiet kan jy altyd net die punte op die kruishaar gebruik.
My ander zeiss scopes het maar die gewone plex ret en dit werk baie goed maar die Z1000 lyk lekke en ek dink dit sal vinniger werk as om met die knoppe te moet speel.
Vir die manne wat nie weet nie die kruis/reticle lyk so
http://www.opticstalk.com/uploads/ChrisFarris/2007-03-08_153633_RZ1000.jpg
Groete