Page 1 of 1
"Glare" op agterste lens.
Posted: Wed Oct 02, 2013 10:34 am
by Chevvy SS
Manne, ek sukkel elke jaar in die later namiddag om enigsins iets deur my teleskoop te sien. Ek het vanjaar 'n ander man sy hand aan die bokant laat hou oor die agterste lens aangesien alles dof was.
Dit is beslis agter, aangesien ek 'n sunshade voor het.
Enige hulp sal waardeer word.
Dankie.
Re: "Glare" op agterste lens.
Posted: Wed Oct 02, 2013 10:41 am
by Swede
Probeer 'n sunshade agter opsit

Re: "Glare" op agterste lens.
Posted: Wed Oct 02, 2013 10:42 am
by Chevvy SS
Jou hol mopanidrol....

Re: "Glare" op agterste lens.
Posted: Wed Oct 02, 2013 10:54 am
by Carl
Watter teleskoop?
Re: "Glare" op agterste lens.
Posted: Wed Oct 02, 2013 11:21 am
by Chevvy SS
Het dit op my Lynx gehad en nou op Nikon. Dit is normaalweg as die son van skuins agter is.
Re: "Glare" op agterste lens.
Posted: Wed Oct 02, 2013 11:26 am
by Carl
Chev, "anti-glare coatings" op lense help maar ongelukkig sal direkte sonlig die meeste deklae troef. Sommige kamera lense wys minder as ander=$$$. My voorstel gooi ligte lap oor jou of kry so verlengstuk vir jou hoed wat als toemaak.