Page 1 of 1
voerkraal bou
Posted: Tue Oct 01, 2013 9:25 am
by cassie_calvinia
wie kan my raad gee hier? moet en moenies? wil so 20kampe bou, van 50 skaap kan vat elk? hoe groot moet kampe wees? ek wil net lam in die kampe, vol voer gee.
skuiling? al daai goedjies, asb
Re: voerkraal bou
Posted: Tue Oct 01, 2013 10:26 am
by Foxcreek
Maak kontak met Vlok Ferreira van Molatek. Hy is 'n fundi op die gebied van skaapvoerkrale.
Re: voerkraal bou
Posted: Tue Oct 01, 2013 10:54 am
by Riaan Beeslaar
Cassie gaan kyk bietjie hier ook, baie raad oor moets en moenies met skape op voerkraal
http://www.elsenburg.com/info/els/101/101a.html
Re: voerkraal bou
Posted: Tue Oct 01, 2013 10:56 am
by Riaan Beeslaar
Cassie hier is nog een om baie bekostigbaar 'n voerkraal op te sit, ek sien hulle praat van 2.5 vierkante meter per skaap op voerkraal
http://www.proagri.co.za/konstruksie/di ... lange.html
Re: voerkraal bou
Posted: Tue Oct 01, 2013 11:25 am
by Riaan Beeslaar
Cassie jy kan gerus met die man ook gesels
Dr Theuns Laas, LDO Veekundige Dienste (
theunslaas@gmail.com)
Re: voerkraal bou
Posted: Tue Oct 01, 2013 11:36 am
by cassie_calvinia
dit gaan maar duur storie weer. krippe, skuiling, draad.
maar, ek dink nogsteeds dit is die oplossing teen die jakkalse.(glo my, ek gaan hul nie ophou vrek maak nie)