Page 1 of 1

Advies met montering van teleskoop

Posted: Tue Oct 01, 2013 7:29 am
by Riaan Beeslaar
More almal
Ek het my teleskoop en basis en ringe afgehaal sowel as die kolf om so bietjie werk te laat doen op die 30-kwes.
Is daar 'n sekere hoeveelheid torque wat mens moet gebruik om die goed weer terug te sit, of maak mens dit maar net so styf as wat jy moontlik kan weer vas. Die teleskoop op die geweer was vir 15 jaar nie afgehaal nie en dit was nooit nodig om weer aan hom te stel in die tyd nie. Ek is nou net bang dat ek gaan sukkel.
Ek luister graag na julle raad.
Groete
Riaan

Re: Advies met montering van teleskoop

Posted: Tue Oct 01, 2013 8:01 am
by mariusr
Is redelik goed bespreek op die forum! Blaai bietjie rond "montering van teleskoop"!

Re: Advies met montering van teleskoop

Posted: Tue Oct 01, 2013 9:05 am
by PWV
Loer hier wat JTM te se het:

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 64#p298664

Groetnis

Re: Advies met montering van teleskoop

Posted: Tue Oct 01, 2013 9:07 am
by Riaan Beeslaar
Dankie Oom Pieter