Page 1 of 2

Nuwe belt en holster

Posted: Fri Sep 27, 2013 3:23 pm
by hencohugo
Manne ek het nou net my belt (Ranger) en holster (IWB) van Lindsay John Ross af gekry. WOW! dit is rerig baie goeie gehalte en diens wat Lindsay gee. Ek kan dit aanbeveel vir almal wat leer holsters of n belt soek. Dankie Piet Skiet ek het gesien jy hou daarvan en is bly ek het daardie roete gevolg.

Lekker naweek vir almal.

Groete

Henco

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Sep 27, 2013 3:27 pm
by Riaan Beeslaar
Sit bietjie foto op

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Sep 27, 2013 3:34 pm
by LongWolf
Riaan Beeslaar wrote:Sit bietjie foto op
+1

Dis nie mooi om so happy te wees en dan kan ons nie eers sien hoekom nie!!!!!

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Sep 27, 2013 3:57 pm
by hencohugo
Hier is foto's van die holster. Die belt het ek al aan en my pens hang oor hom, so kan hom nie nou afneem nie. Het n foto op Ross se website getrek.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Sep 27, 2013 4:00 pm
by Riaan Beeslaar
Is regtig mooi werk veral die holster

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Sep 27, 2013 8:43 pm
by mariusr
Dis regtig baie mooi kan sien dis kwaliteit! Hou van die karetjies in agter grond is dit nou pappa sin of ouboet sin!? :confused: ;D

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Sep 27, 2013 9:54 pm
by hencohugo
mariusr wrote:Dis regtig baie mooi kan sien dis kwaliteit! Hou van die karetjies in agter grond is dit nou pappa sin of ouboet sin!? :confused: ;D

Dit is pappa sin, maar boeta woel hulle as hy saam gaan werk.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Sep 27, 2013 11:38 pm
by LongWolf
Leer klop sinteties elke keer as dit kom by mooi op die oog.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Sat Sep 28, 2013 9:49 am
by Smiley
Maggies dit lyk baie mooi en prakties.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Sat Sep 28, 2013 5:13 pm
by hencohugo
Piet-Skiet wrote:Dit gan nie daar ophou nie! Jy gan nog paar van haar holsters bestel. Ek sal julle wys hoe lyk haar werk. Ek het ook ranger belt mar swart en het vir glock 30,m&p en die hi power van haar holsters. Sal julle op 'n staduim wys hoe almal lyk. Ek wil nog een vir die berreta ook bestel.

Piet Skiet , dis eindlik n hy.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Sat Sep 28, 2013 6:03 pm
by grumpy
Pryse?

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Sat Sep 28, 2013 7:14 pm
by hencohugo
grumpy wrote:Pryse?
R300,00 vir holster
R450,00 vir belt

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Sun Sep 29, 2013 8:36 pm
by Kalahari
Baie mooi Hugo.

Dink julle manne die holsters is/kan gemaak word of sal my Ruger sr9c pas? Ek kan plan maak om iemand daar te kry, maar die pas ding op die belt om lyf en pens en dan die pistool?
Sleg as mens so vêr van als bly.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Sun Sep 29, 2013 9:20 pm
by Kalahari
Dankie Piet

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Mon Sep 30, 2013 8:14 am
by SV MAD (Henk)
Weet julle of hy leer strops ook maak? Enige kontak details asb?

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Mon Sep 30, 2013 8:56 am
by hencohugo
SV MAD (Henk) wrote:Weet julle of hy leer strops ook maak? Enige kontak details asb?
http://www.rossgun.com/

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Nov 08, 2013 8:49 am
by hencohugo
Hier is n foto van hoe die holster vertoon met hemp ingesteek. Ek dra 'n frokkie en bokser ontie saam met dit, dan raak die holster en wapen nie teen jou vel nie.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Nov 08, 2013 8:59 am
by LUAN
Gaan jy vinnig genoeg jou hemp uit die pad kan kry as jy moet draw?

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Nov 08, 2013 9:20 am
by hencohugo
Nee, dit gaan nie werk vir "fast draw" nie.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Nov 08, 2013 9:23 am
by SV MAD (Henk)
Baie nice hencohugo.

303, onthou dat mens nou so dae concealed moet dra. Dis ek sukkel liewerste met n hemp as wat ek niks by my het nie.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Nov 08, 2013 9:41 am
by LUAN
Word die leer holsters nie meer sweterig as die sintetiese goed?

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Nov 08, 2013 10:36 am
by Carl
Pragtig Henco gaan beslis een bestel. Stem die beginsel is om Versteekte wapen te kan dra nie om baie vinnig te draw nie. Daai goed werk net op die baan of in Dodge City 1895. My opinie is ten minste is die wapen by jou en dan wettig versteek. Ek moet ook hemp insteek by my werk, maar die risoko op die 5 de vloer met 2 stelle toegang beheer is laag.
Wanneer ek op die plaas is kan my hemp uithang. Ek is min in baie hoë risiko areas.
Ek het ook gewonder of die Kydex goed nie ook effe ligter is nie. Ek glo beide gaan jou laat sweet, maar natuurlik sal jou minder laat sweet voel.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Nov 08, 2013 11:02 am
by LUAN
Ek kan nie sien hoe steek jy die hemp in bo oor die pistool en holster? Is die belt clip nie in die pad?

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Nov 08, 2013 11:27 am
by hencohugo
.303 wrote:Ek kan nie sien hoe steek jy die hemp in bo oor die pistool en holster? Is die belt clip nie in die pad?

Jou hemp druk tussen die holster en die swart strip in, dan sien jy net die lus wat aan jou belt vaskom.

Re: Nuwe belt en holster

Posted: Fri Nov 08, 2013 12:29 pm
by LUAN
Dis maar effens trek jou hemp nie maklik uit nie?