Page 1 of 1

Wildfire-help asb.

Posted: Thu Sep 26, 2013 12:25 pm
by Henry 7
Pel van my het nuwe Wildfire gekoop-ek het daai snaakse US klanke afgehaal en ander klanke opgesit-probleem is hy transfer net 21 klanke-as ek hom aan PC koppel wys hy meer klanke maar vat net 21 as ek transfer na remote-kan iemand help asb.
Henry

Re: Wildfire-help asb.

Posted: Fri Sep 27, 2013 6:14 am
by Henry 7
Dankie-die hulp word waardeer!

Re: Wildfire-help asb.

Posted: Fri Sep 27, 2013 6:55 am
by Jakkie 321
Henry jy weet seker dat die be-nomering baie belangrik is 000,001,002 ens. 8)

Groette

Re: Wildfire-help asb.

Posted: Fri Sep 27, 2013 10:35 am
by Henry 7
Jakkie
Ja ek het 'n FX5 wat se klanke klaar reg en op PC gesave is so met daai 000 met spasie ens. is nie fout nie.Het agente gebel en hulle sal more na hom kyk-Foxpro in US is ook behulpsaam en hulle terugvoer is vining-ek dink die remote is dalk foutief.
Mooi bly