Page 1 of 2

Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 3:36 pm
by Flip Nel
Soos belowe het ek die kamera gaan haal en hy het 'n paar Foto's geneem Meeste Foto's is by 'n grond dam, wild kan by
baie plekke suip ek het dit net op 1 punt gesit waar hulle lief is om te kom suip. Die kamera het baie Foto's geneem van duikers varke, voëls en koedoes, ongelukkig was baie foto's nie duidelik as dit te ver was nie, ek het maar net 'n paar van die bestes gelaai. Hoop julle geniet dit


Ken iemand dalk watter voël dit is.
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0111.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0142.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0143.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0245.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0246.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0268.jpg

Mooi Koedoe Bul
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0011.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0012.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0015.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0190.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0261.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0262.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0290.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0300.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0315.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0317.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0326.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0390.jpg

Wat is die
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0399.jpg

http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0402.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0415.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0422.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0498.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0544.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0547.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0550.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0556.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0593.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0600.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0621.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/21%20Julie%20-%2018%20September/PICT0623.jpg

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 3:38 pm
by VdWalt
Baie dankie!! Daai jakkelsies is lekker windgat!

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 4:07 pm
by ROBBIE1
Dankie Flip.

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 4:18 pm
by PWV
Dankie Flip. Dis darem 'n mooi eland daai!!

Dit wil oorkom asof hulle iets gewaar. Is dit dalk die kamera wat 'n geluid maak as dit begin foto's neem?

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 4:34 pm
by KalahariKlong
Die eerste een is 'n jong breekop mannetjie en die ander lyk vir my na aardwolf.

Baie mooi Eland.

Dankie vir die fotos, altyd lekker om te kyk.

Groete
KK

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 4:41 pm
by Frederik
Breekop arend en die ander bruin hiena.

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 4:55 pm
by Flip Nel
Pieter Willem Vorster wrote:Dankie Flip. Dis darem 'n mooi eland daai!!

Dit wil oorkom asof hulle iets gewaar. Is dit dalk die kamera wat 'n geluid maak as dit begin foto's neem?
Baie dankie Almal

Oom Piet

Ek het baie van die Foto's wat dubbel is nie gelaai nie, soos byvoorbeeld die eland in die dag, hy het watertoegekom (Afgeneem) en omtrent 10 min later terug toe die Foto geneem is. Ek het 'n hele paar foto's wat net helfte van die diere afgeneem het soos hulle verbyloop of staan en drink. Ons pomp elke nou en dan water in die grond dam dat hy nie droog word nie (Dis hoekom die Swart pyp in die Foto's is) , Dit maak dit moeilik om die kamera te stel. Dit lyk nie rerig of dit die wild pla nie, daar het al beide Elande en koedoes omtrent 3 m van die kamera sout en lusern geeet sonder om gepla te wees oor die kamera.

KalahariKlong: Ek hoop jy is reg daar is aardwolwe op die plaas hulle al paar maal gekry.
Frederik: Ek hoop rerig jy is verkeerd, bruin hyena wil ek asb. nie he nie, dis hoekom ek dit geplaas het want ek is bang vir hyena se kind, die volk praat juis van 'n wolf wat daar loop met groot spore wat lammers en kalwers vang as hy kans kry.

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 5:18 pm
by mariusr
Ja dis bruin hyena daai nie aardwolf nie! Aardwolf is kleiner en sy strepe op sy rug baie duideliker!

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 5:25 pm
by PWV
Ek sien net 'n aardwolf en nie 'n bruin hyena nie!

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 5:28 pm
by KalahariKlong
Daai lyk nie vir my na bruin hyena nie.. is daar nie dalk nog 'n foto van hom nie?

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 5:49 pm
by Flip Nel
KalahariKlong wrote:Daai lyk nie vir my na bruin hyena nie.. is daar nie dalk nog 'n foto van hom nie?
Ongelukkig is daai die enigste duidelike een, eek het die kamera gestel dat hy net een foto elke 5 min neem. Julle manne maak my nou rerig bang, moet se daar is baie maanhaar jakkalse, kry hulle gereeld.

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 6:01 pm
by mariusr
Aardwolf!

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 6:11 pm
by KalahariKlong
Yes, ek dink ook oom kan maar rustig slaap.

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 6:48 pm
by Geno
Daai is 100% verseker 'n bruin hiena.

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 6:50 pm
by mariusr
Geno wrote:Daai is 100% verseker 'n bruin hiena.
Stem saam!

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 7:08 pm
by Heinf
Bruin hiena .

Verskoon my onkunde , maar ek dog die bruin hiena maak nie moeilikheid nie . Is ek Dan erg verkeerd ?

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 7:12 pm
by Hennie Dreyer
Dankie Flip - nog?

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 7:21 pm
by mariusr
Heinf wrote:Bruin hiena .

Verskoon my onkunde , maar ek dog die bruin hiena maak nie moeilikheid nie . Is ek Dan erg verkeerd ?
Die aardwolf maak nie moeilikheid nie maar die bruin hiena wel, is soms geneig om gagas aan te jaag met skaap! Die foto op die cam is verseker bruin hiena as jy na die foto van die aardwolf kyk daarna!

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 7:36 pm
by vlakvark1
Dankie Flip. Mooi fotos
Stem ook vir bruin hiëna op die foto

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Fri Sep 20, 2013 8:15 pm
by PWV
Flip, ek dink tog ek is verkeerd. Dit lyk vir my na 'n bruin hyena.

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Sat Sep 21, 2013 10:10 am
by KalahariKlong
Ja nee wat oom Pieter, daai foto van oom laat my ook wonder.

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Sat Sep 21, 2013 10:22 am
by ROBBIE1
Ja nee oom Pieter het hom nou 100% daar!

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Sun Sep 22, 2013 8:20 am
by LongWolf
Pieter Willem Vorster wrote:Flip, ek dink tog ek is verkeerd. Dit lyk vir my na 'n bruin hyena.

ek stem vir bruin hyena

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Sun Sep 22, 2013 11:36 am
by Frederik
Oor die algemeen doen Bruin Hiena minder skade as jakkals, die hiena is 'n opportunis en jy sal hom baie keer kry waar hy luiperd se kind volg opsoek na oorskiet. Baie keer dieselfde ook met vangste van jakkals en dan sal hy blameer word. Maar hulle kan ook skade maak as hulle die vrees oorkom het om vee te vang.

Re: Gam Cam Foto's soos belowe

Posted: Sun Sep 22, 2013 11:48 am
by Flip Nel
Frederik wrote:Oor die algemeen doen Bruin Hiena minder skade as jakkals, die hiena is 'n opportunis en jy sal hom baie keer kry waar hy luiperd se kind volg opsoek na oorskiet. Baie keer dieselfde ook met vangste van jakkals en dan sal hy blameer word. Maar hulle kan ook skade maak as hulle die vrees oorkom het om vee te vang.

Baie intresant dankie