Kleur / Spray van synthetic kolf
Posted: Thu Sep 19, 2013 9:51 am
Hi Julle,
Het enige van julle al so iets probeer of het enige iemand enige voorstelle van hoe om dit te doen. Ek wil hê dit moet ordentlik lyk en soos ’n backyard job nie. Ek geniet my Hogue kolf baie so wil hom nie net opneuk nie.
Wat ek wil doen is om die hele kleur van die kolf te verander en indien moontlik steeds die rubber gevoel te probeer behou. Ek wil nie camo dip nie. Ek het ook op youtube gesien die manne koop sommer blikkie spray-paint by hardware store maar sê ook dat dit wel afkom soos jy gereeld hanteer. Ek wil nie hê dit moet afkom nie maar ’n permanente kleurverandering wees.
Ek kan dit seker na ’n ‘paint-shop’ toe vat maar wil nie onnodig kostes aangaan as dit maklik self by die huis gedoen kan word nie.
Hein