iemand wat uitaan in die week of naweek?
Posted: Mon Sep 16, 2013 3:57 pm
Goeie dag manne
Is daar enige iemand wat in die week of die naweek uit gaan in die Gauteng en omliggende area. Ek wil baie graag kom kyk hoe doen julle manne die nag roep en skiet storie. So as daar enige iemand is wat uitgaan en nie sal omgee dat ek saam gaan nie laat weet my asb. Ek sit ook hand by waar dit benodig word.
Dankie