Page 1 of 1
Nuwe scope
Posted: Thu Sep 12, 2013 2:02 pm
by SmitH
Middag
Wat se julee manne watter een van die Leupold VX3 4.5-14X50 Varmint Hunter of Zeis Conquest HD5 3-15X42 Reticle 81 RZ 600 Ek luister graag
Groete
SmitH
Re: Nuwe scope
Posted: Fri Sep 13, 2013 10:28 am
by Capt. Yoda
Zeiss al die pad!
Re: Nuwe scope
Posted: Fri Sep 13, 2013 10:33 am
by Heinf
Ek het die Leupold VX3L 4.5 - 14 x 50 op my .243 en ek moet se ek geniet hom vreeslik.
Het 2 weeke terug in Harrismith skemer se kant nog mooi kon sien deur hom toe ander manne se scopes klaar besig was om dam te duik.
Re: Nuwe scope
Posted: Fri Sep 13, 2013 1:45 pm
by BLOK
Capt. Oblivious wrote:Zeiss al die pad!
+100
Re: Nuwe scope
Posted: Sun Nov 03, 2013 6:54 pm
by Rainbird
SmitH,
Die reticles in die scopes waarna jy kyk is heeltemal verskillend.
n Varmint kruishaar is gemaak vir vinnige, ligte kalibers soos n 22-250 of .243.
Die Zeiss RZ600 kruishaar is ontwikkel vir kalibers soos .30-06, .300WM en .308.
Begin eers by jou kaliber en dan van daar af soek jy die regte kruishaar.
http://sportsoptics.zeiss.com/hunting/e ... tions.html