Page 1 of 1
Help bietjie asb met ouderdom
Posted: Mon Sep 09, 2013 3:58 pm
by Suidwes
Hallo,
Teef in slagyster gevang laasnag. Sy het kleintjies, maar in buurvrou se veld. Kan julle my dalk help met ouderdom skat asseblief. Hier is die teef se bek:
Dankie
Suidwes
Re: Help bietjie asb met ouderdom
Posted: Mon Sep 09, 2013 4:00 pm
by cassie_calvinia
jou fotos blur baie. maak hul eers kleiner foor jy hulle opsit.
sy is seker 7jaar
Re: Help bietjie asb met ouderdom
Posted: Mon Sep 09, 2013 5:43 pm
by Suidwes
Sorry Menere,
Fotos is gevat met die selfoon, sien nou eers hoe hulle lyk. Het hulle beitjie kleiner gemaak as dit dalk help..
Dankie Cassie, ek vermoed ook dit is n ou teef.
Re: Help bietjie asb met ouderdom
Posted: Tue Sep 10, 2013 1:39 pm
by hebron
Dit is moeilik om daai voortand te sien en n jakkals wat in n yster gevang word byt gewoonlik sy/haar tande af, maar as ek n raaiskoot kan vat met die laaste foto is sy tenminste 7+jaar.
Goed gedoen, hulle raak nie so oud van stupid-wees nie!