Page 1 of 1
Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien
Posted: Mon Sep 09, 2013 3:44 pm
by Marc
Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien
Posted: Mon Sep 09, 2013 8:38 pm
by VdWalt
Wow, nie jou gewone Datsun nie!
Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien
Posted: Mon Sep 09, 2013 8:41 pm
by Chevvy SS
Die dingetjie is geskoei op 'n Nissan GTR en het 'n hele klompie flukse perdjies bygekry!
Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien
Posted: Mon Sep 09, 2013 9:47 pm
by Marc
Ja nee, daai kat se stert word behoorlik geknyp

Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien
Posted: Tue Sep 10, 2013 6:54 am
by Gawie(13mm)
Vroooooom!!!!!!
Jy kan met 'n NISSAN.
Die man agter die "Jelly-bean" se stokke, se reaksie tyd is ook knap.
Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien
Posted: Tue Sep 10, 2013 8:34 am
by PaulM
Magtag! My ou Hilux 2.4D sal dalk by die Juke kan bly, maar daai Lambo daar aan die einde gaan te veel wees vir die ou diesel...
Ongelooflik wat hulle uit so 'n enjin kan haal. Ek onthou in die 80's met die laaste Formule 1 Turbo enjins, het hulle 1500hp uit 'n 1.5L V6 enjin gehaal.